Page 1 of 1

ANOTHER RAF 2000 SOLO PILOT - ETTIENNE GERBER

Posted: Tue Apr 12, 2011 1:54 pm
by saraf
CONGRATS TO ETIENNE GERBER ON HIS SOLO FLIGHT IN HIS RAF 2000

REGARDS
RAF TEAM

Re: ANOTHER RAF 2000 SOLO PILOT - ETTIENNE GERBER

Posted: Tue Apr 12, 2011 2:37 pm
by t-bird
Well done

Hoeveelste Raf is dit wat in SA/Namibie vlieg ?

Re: ANOTHER RAF 2000 SOLO PILOT - ETTIENNE GERBER

Posted: Tue Apr 12, 2011 2:42 pm
by Jabbanaught
Baie Geluk , bly julle is besig !!!

Geniet xxx xxx

Re: ANOTHER RAF 2000 SOLO PILOT - ETTIENNE GERBER

Posted: Tue Apr 12, 2011 4:18 pm
by Pieter Smith
t-bird wrote:Well done

Hoeveelste Raf is dit wat in SA/Namibie vlieg ?
Well done Eben,
Baie geluk Ettienne, geniet elke oomblik jy sal nie n dag spyt wees nie.
Ag toe Eben sĂȘ hoeveel toe, EK WIL OOK WEET??? :lol: :lol:

Re: ANOTHER RAF 2000 SOLO PILOT - ETTIENNE GERBER

Posted: Tue Apr 12, 2011 4:40 pm
by nicow
Baie geluk (^^) (^^)

Re: ANOTHER RAF 2000 SOLO PILOT - ETTIENNE GERBER

Posted: Tue Apr 12, 2011 5:00 pm
by saraf
Ek sal julle se die dag as ons 100 verby gaan !!!!!

Re: ANOTHER RAF 2000 SOLO PILOT - ETTIENNE GERBER

Posted: Thu Apr 14, 2011 9:07 pm
by Gyronaut
Veels geluk aan julle almal! Welgedaan.
Mooi so Ettienne, welkom .. en mag jy baie ure se veilige plesier-vlug ondervind!
(^^)