Page 1 of 1

New RAF 2000 Owners Jannie en Rudi Schoeman

Posted: Wed Mar 30, 2011 10:31 am
by saraf
Baie geluk aan Jannie en Rudi Schoeman met hulle nuwe RAF 2000

Mag julle haar gate uit geniet.

Re: New RAF 2000 Owners Jannie en Rudi Schoeman

Posted: Wed Mar 30, 2011 10:33 am
by saraf
Rudi Schoeman

Re: New RAF 2000 Owners Jannie en Rudi Schoeman

Posted: Wed Mar 30, 2011 10:51 am
by Jabbanaught
Baie Geluk , Hoe lyk dit my daar was n bietjie Blou Bul en Stormer , Klets tussen julle !!!!!

Re: New RAF 2000 Owners Jannie en Rudi Schoeman

Posted: Sun Apr 03, 2011 9:52 am
by Gyronaut
Baie geluk Jannie en Rudi! Mag julle baie veilige en genotvolle ure ervaar.

Welgedaan Ebie, die Upington Gyro-worsfabriek bring sy kant vir ons sport! (^^)