Page 1 of 1

RAF 2000 Finance and Payment Plan Options

Posted: Mon Mar 28, 2011 3:15 pm
by saraf
Hi

Anybody interested in this information please send me a mail at eben@rafsa.co.za and I will forward you all the relevant info.

We are trying to make it as easy as possible for all to be able to afford a RAF 2000.

Kind Regards
Eben Mocke Jnr
RAF SA

Re: RAF 2000 Finance and Payment Plan Options

Posted: Mon Mar 28, 2011 3:34 pm
by Pieter Smith
Julle moet nou net nog begin met n "Trade-inn" opsie ook ...... :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: RAF 2000 Finance and Payment Plan Options

Posted: Mon Mar 28, 2011 4:09 pm
by saraf
:)

Re: RAF 2000 Finance and Payment Plan Options

Posted: Mon Mar 28, 2011 5:51 pm
by M I Claase
Hoe gaan julle dit regkry? Net versekering is n paaiement op sy eie! Sterkte! Is die smile nou n ja of nee vir die trade in?

Re: RAF 2000 Finance and Payment Plan Options

Posted: Tue Mar 29, 2011 10:18 am
by saraf
Hi Malcolm

Ek het n baie goeie deal gekry met n versekerings maatskapy wat ons gyro vir baie goedkoop en bekostigbare pryse verseker, om jou n idee te gee, het nou die dag gyro verseker vir R550 000 vir R2500 per maand.

Re: RAF 2000 Finance and Payment Plan Options

Posted: Wed Mar 30, 2011 10:28 am
by whirly
Ons soek almal die "klein deposito, verkeerde adres" finansierings opsie! :twisted:

Whirly.