Page 1 of 1

RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Tue Mar 15, 2011 3:41 pm
by saraf
CONGRATS TO WILLEM VAN SCHALKWYK ON IS SOLO FLIGHT

REGARDS
RAF TEAM

Re: RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Tue Mar 15, 2011 4:08 pm
by nicow
Baie geluk (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Tue Mar 15, 2011 9:31 pm
by Jabbanaught
Baie geluk en welkom jy sal nog uitvind dat jy verslaaf raak aan gyro's

Re: RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Wed Mar 16, 2011 6:40 am
by braam hechter
Hi Willem,

Baie geluk met die solo en welkom in die gyro geledere. Geniet die vlieg en die afhandeling van die lisensie.

Onthou, die leer begin nou eers. Ek weet Eben hulle het jou al die gereedskap en blootstelling gegee om veilig en lank te kan vlieg.

Groete

Braam Hechter

Re: RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Wed Mar 16, 2011 9:14 am
by FLYNOTE
Lekker Willem ! Bakgat en welgedaan. Jy het goeie opleiding ontvang en vlieg n goeie gyro. Kry nou jou gaai in rat en ons sien jou met jou Raffie op Gariep ! Baie geluk. =D* =D* =D*

Re: RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Wed Mar 16, 2011 9:14 am
by Pieter Smith
(^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)
Geluk Willem,
Geniet elke oomblik, jy sal nooit spyt wees nie. Veilig vlieg en nie te laag as jul die beeste tel nie ou maat.
Groete

Re: RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Wed Mar 16, 2011 9:48 am
by M I Claase
Welkom in n nuwe wereld. Jy het n wilde perd opgesaal en as jy nie die teuels styf vashou gaan hy jou gooi! Maar as jy hom mak gery het gaan jy hom baie geniet. Vlieg maar eers hoog en leer sy nukke en grille voor jy dit laag waag!

Re: RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Wed Mar 16, 2011 11:43 am
by Pieter Smith
M I Claase wrote:Welkom in n nuwe wereld. Jy het n wilde perd opgesaal en as jy nie die teuels styf vashou gaan hy jou gooi! Maar as jy hom mak gery het gaan jy hom baie geniet. Vlieg maar eers hoog en leer sy nukke en grille voor jy dit laag waag!
Dis waar wat M I Claase sĂȘ, maar jy sal sien. Die RAF gaan nog jou beste plaas bakkie word. 'n Man kan mos sien jul is boere met so n sokkie-tan. :lol: :lol:

Re: RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Sun Mar 20, 2011 1:38 pm
by Gyronaut
Baie geluk Willem! Mag jy baie gelukkige en veilige ure in die lug beleef!
Hoop om jou by Gariep te ontmoet.

Re: RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Sun Mar 20, 2011 9:15 pm
by Learjet
congratulations Willem :-)

Re: RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Sun Mar 20, 2011 10:46 pm
by abezzi
Congratulations! (^^)

Re: RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Mon Mar 21, 2011 8:07 am
by BONZAI BELL
Vat Vyf , bou daai ure . Gariep is om die draai!