CONGRATS TO WILLEM VAN SCHALKWYK ON IS SOLO FLIGHT
REGARDS
RAF TEAM
RAF PILOT GOES SOLO
Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
RAF PILOT GOES SOLO
Good instructors always speak well about all flying machines.
Bad instructors speak badly about machines they cannot fly.
Bad instructors speak badly about machines they cannot fly.
- Jabbanaught
- Frequent Flyer
- Posts: 1177
- Joined: Sat Sep 01, 2007 7:45 pm
- Location: FASH - Stellenbosch
Re: RAF PILOT GOES SOLO
Baie geluk en welkom jy sal nog uitvind dat jy verslaaf raak aan gyro's
Autogyro - Calidus ZU- ???
Magni M22 - ZU EGA
Magni M22 - ZU EGA
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 117
- Joined: Fri May 22, 2009 8:14 am
Re: RAF PILOT GOES SOLO
Hi Willem,
Baie geluk met die solo en welkom in die gyro geledere. Geniet die vlieg en die afhandeling van die lisensie.
Onthou, die leer begin nou eers. Ek weet Eben hulle het jou al die gereedskap en blootstelling gegee om veilig en lank te kan vlieg.
Groete
Braam Hechter
Baie geluk met die solo en welkom in die gyro geledere. Geniet die vlieg en die afhandeling van die lisensie.
Onthou, die leer begin nou eers. Ek weet Eben hulle het jou al die gereedskap en blootstelling gegee om veilig en lank te kan vlieg.
Groete
Braam Hechter
Re: RAF PILOT GOES SOLO
Lekker Willem ! Bakgat en welgedaan. Jy het goeie opleiding ontvang en vlieg n goeie gyro. Kry nou jou gaai in rat en ons sien jou met jou Raffie op Gariep ! Baie geluk.




- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: RAF PILOT GOES SOLO






Geluk Willem,
Geniet elke oomblik, jy sal nooit spyt wees nie. Veilig vlieg en nie te laag as jul die beeste tel nie ou maat.
Groete
-
- First solo
- Posts: 76
- Joined: Wed Dec 09, 2009 4:39 pm
Re: RAF PILOT GOES SOLO
Welkom in n nuwe wereld. Jy het n wilde perd opgesaal en as jy nie die teuels styf vashou gaan hy jou gooi! Maar as jy hom mak gery het gaan jy hom baie geniet. Vlieg maar eers hoog en leer sy nukke en grille voor jy dit laag waag!
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: RAF PILOT GOES SOLO
Dis waar wat M I Claase sê, maar jy sal sien. Die RAF gaan nog jou beste plaas bakkie word. 'n Man kan mos sien jul is boere met so n sokkie-tan.M I Claase wrote:Welkom in n nuwe wereld. Jy het n wilde perd opgesaal en as jy nie die teuels styf vashou gaan hy jou gooi! Maar as jy hom mak gery het gaan jy hom baie geniet. Vlieg maar eers hoog en leer sy nukke en grille voor jy dit laag waag!


- Gyronaut
- Toooooo Thousand
- Posts: 2265
- Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
- Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape
Re: RAF PILOT GOES SOLO
Baie geluk Willem! Mag jy baie gelukkige en veilige ure in die lug beleef!
Hoop om jou by Gariep te ontmoet.
Hoop om jou by Gariep te ontmoet.
Re: RAF PILOT GOES SOLO
congratulations Willem 

Dave Lehr
Magni Gyro M22 ZU-EPZ
“You're flying Buzz! No Woody we're falling in style!”
Magni Gyro M22 ZU-EPZ
“You're flying Buzz! No Woody we're falling in style!”
- BONZAI BELL
- I hate turbulence
- Posts: 337
- Joined: Fri Sep 17, 2010 11:54 am
- Location: Springs Airfield
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests