Page 1 of 1
Stuck pre-rotator bendix
Posted: Wed Feb 23, 2011 4:17 pm
by THI
My pre-rotator benix is stuck?
Any idea how to get it un-stuck? Without a BIG hammer?
Need to fix it before next weekend
Thanks!
Re: Stuck pre-rotator bendix
Posted: Wed Feb 23, 2011 4:30 pm
by Shallowpig
If you can't fix it with a hammer....... It's an electrical fault.
BUT most electrical faults can be fixed with a hammer as well.
Spanners - the way to go
J
Re: Stuck pre-rotator bendix
Posted: Wed Feb 23, 2011 9:09 pm
by MPL Pilot
Jaco jy is n grapkas!
THI, have you tried spook piepie, more commonly known as Q20?
It should solve the problem unless there is excesive wear on the bendix.
Re: Stuck pre-rotator bendix
Posted: Thu Feb 24, 2011 1:13 pm
by MAGNIficent
Thinus
ACF50 is die beste want dit is water weerend.
Smeer na dit los is weer ghries op die spiraal "thread"
Re: Stuck pre-rotator bendix
Posted: Fri Feb 25, 2011 10:27 am
by Low Level
Stof en ghries maak eventually 'n sticky goo in die bendix, dan beweeg dit nie meer lekker op en af nie. Ek het myne gestrip, skoongemaak en nuwe ghries opgesit. Werk nou weer soos nuut.
Relatief eenvoudige werk - hou net kop hoe kom alles inmekaar.
P.S. Quickfix vir die naweek. Baie eenvoudig om af te haal. Twee boute op die bracket, en die lockbout op die pre-rotater kabel. Gooi die hele ding in 'n bak parafien en was, skud en werk dit goed. As dit nie vashaak nie, is dit net vuilgoed. Skud dit goed droog en sit ghries op die spiraal.
Re: Stuck pre-rotator bendix
Posted: Fri Feb 25, 2011 1:36 pm
by Gyronaut
THI, ek aanvaar jy het 'n meganiese bendix, nie elektries nie.
Dit het eendag met my gebeur op 'n verlate aanloopbaan. Kroonstad om presies te wees. Bendix wou eenvoudig nie opskop nie. Ek het petrol getap uit die drain en bo-oor die bendix gegooi en dit het perfek gewerk daarna. Die petrol het die ou ghries dun gemaak/afgespoel. Het weer terug by die huis ghries opgesit.
Re: Stuck pre-rotator bendix
Posted: Sat Feb 26, 2011 6:17 pm
by THI
Thanks for all the feedback. It seems that the problem was a dry bendix and ring gear(?).
That sorted...now to the next problem

Re: Stuck pre-rotator bendix
Posted: Mon Feb 28, 2011 12:43 pm
by FLYNOTE
Hulle kom so in 3s Thinus. Na die derde probleem smile jy weer vir n tyd ... These things spin and bump on runways and vibrate . Every now and then something goes but for everything there is a fix ... it just never is permanent while your gyro is still spinning and bumping and vibrating

a Stuck bendix is a comon thing. Most of us have had it. Especially if you operate from a ground/dirt runway or in dusty conditions. Dust and ghries= grinding paste or glue.

Sien jou in Gariep !
