Stof en ghries maak eventually 'n sticky goo in die bendix, dan beweeg dit nie meer lekker op en af nie. Ek het myne gestrip, skoongemaak en nuwe ghries opgesit. Werk nou weer soos nuut.
Relatief eenvoudige werk - hou net kop hoe kom alles inmekaar.
P.S. Quickfix vir die naweek. Baie eenvoudig om af te haal. Twee boute op die bracket, en die lockbout op die pre-rotater kabel. Gooi die hele ding in 'n bak parafien en was, skud en werk dit goed. As dit nie vashaak nie, is dit net vuilgoed. Skud dit goed droog en sit ghries op die spiraal.
Happiness is: Wanting what you have.
ZU-CFW
My soul called, and it wants it's life back. Only one thing to do. Let's fly.