Page 1 of 1

Jaco goes solo

Posted: Fri Jan 21, 2011 2:47 pm
by MPL Pilot
Congratulations to Jaco Barnard who went solo earlier this week ## ## ##

I was able to take a photo on his seventh solo landing at Parys airfield today, which was an excellent landing. All the duel hours paid of with a vengeance.

Look into the cockpit of the Xenon, you can see the famous "mielie sak"

Congrats again Jaco, We wish you many safe flying hours for the future.
Jaco Landing.JPG
Landing like an expert!

Re: Jaco goes solo

Posted: Fri Jan 21, 2011 4:45 pm
by fransstrydom
Veels geluk Jaco.Ek is baie bly namens jou.Met tye was jy maar moedeloos,en al hierdie vliegery sonder n pap wiel?
SCARY PILOT

Re: Jaco goes solo

Posted: Fri Jan 21, 2011 9:50 pm
by Shallowpig
Baie dankie Frans,Pierre.
Baie raad en moed in praat van julle manne, saam met die uitstekende Wagtail instrukteur(s) het alles by gedra
O ja en minder pap wiele...........
Nou's daar niks wat Gariep gaan weg hou nie.

Jaco

Re: Jaco goes solo

Posted: Sat Jan 22, 2011 6:25 am
by FLYNOTE
Baie geluk Jaco en welkom in die woer woer geledere. Ek wens jou baie veilige genotvolle papwiellose ure toe. Sien jou op Gariep !

Re: Jaco goes solo

Posted: Sat Jan 22, 2011 11:52 am
by Learjet
Congratulations Jaco :-) Happy flying!

Re: Jaco goes solo

Posted: Sat Jan 22, 2011 8:31 pm
by mak
Baie geluk, mag jy nog vele genotvolle en veilig vlieg ure beleef. (^^) (^^) (^^)

Re: Jaco goes solo

Posted: Sun Jan 23, 2011 8:24 am
by Pieter Smith
Baie baie geluk, (^^) (^^) (^^) (^^) dit is n "nice" gevoel ne? Sterkte, veilig vlieg. Sien uit om jou te ontmoed by die Gariep fly-inn.

Re: Jaco goes solo

Posted: Sun Jan 23, 2011 3:40 pm
by Shallowpig
Dankie Manne.
Ek sien uit om julle almal in Gariep te ontmoet.

Jaco

Re: Jaco goes solo

Posted: Sun Jan 23, 2011 4:22 pm
by Jabbanaught
Baie GEluk met Solo , en onthou om asb jou besonderhede vir my te stuur vir Gariep !

Re: Jaco goes solo

Posted: Mon Jan 31, 2011 8:44 am
by Gyronaut
Nou eers gesien Jaco het al lankal solo gegaan! Baie geluk! Dit is een vlug wat jy nooit sal vergeet nie.
Ek wens vir jou baie genotvolle ure se veilige vlieg en vertrou jy gaan 'n voorbeeldige gyro-ambassadeur wees.
Sien uit daarna om jou in die lug te sien by Gariep.

Len

Re: Jaco goes solo

Posted: Sat Feb 19, 2011 1:44 pm
by MPL Pilot
Congratulations Jaco, on passing your flight test (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Ons wens jou baie veilige genotvolle vliegure toe (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Jaco goes solo

Posted: Sat Feb 19, 2011 3:59 pm
by Jabbanaught
(^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Jaco goes solo

Posted: Mon Feb 21, 2011 7:25 am
by BONZAI BELL
Vat 5 - Baie geluk. Sien jou by Gariep.

Re: Jaco goes solo

Posted: Mon Feb 21, 2011 3:52 pm
by Shallowpig
Dankie Manne.

Reeds vir Gele's gaan haal by Wagtail.
NOU kom die groot leer .

Gariep ......... verseker!!!!!

Jaco