Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Saterdag 15 Januarie 2011 om 09:00 te Alldays Vliegveld sal die eerste vergadering wees om n reelings komitee bymekaar te kry en skouer aan die wiel te sit vir (The biggest little fly-inn in the world) . Ontbyt braai en drankies sal gratis beskikbaar wees. Vir die mense wat die oggend wil invlieg en saam met ons n gratis Bosveld-ontbyt wil kom geniet, almal welkom.
Vir meer inligting volg die topic onder: FLYING EVENTS.
Vir meer inligting volg die topic onder: FLYING EVENTS.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
ALLDAYS VLIEGFEES 16-19 JUNIE 2011
S22°.40`42” E029°.03`18”
Die Alldays Bosveld vliegklub nooi alle belangstellendes vriendelik uit na die Alldays vliegveld waar ‘n verskeidenheid Gyrokopters, Helikopters, Mikroligte vliegtuie en vastevlerk Vliegtuie sal invlieg vir ‘n Vliegfeesnaweek asook terselfdertyd ‘n plaasadmosfeer boeredag langs die 1.5km x 30m teervlak aanloopbaan. Daar sal verskeie uitstallings, etes, musiek en vermaak wees.
Die Alldays vliegfees sal ‘n jaarlikse aanbieding wees en val saam met die Bosveld Dorper klub se Vleissentraal skaapveiling. Ons beoog om verskeie uitstallers en borge te nader bv. Motor handelaars, Trekker en implement handelaars, Vliegtuig agente, Vlieg skole, Wildvangers, Wildvleis plaas slaghuise, Jagbemarking, Naweek akkommodasie bemarking, lekker boerekos stalletjies, NTK Alldays Koöperasie, Alldays Taxidermie, Biltong & Droëwors en vele meer. Daar sal ‘n groot Marquee tent opgerig word vir uitstallers en daar is meer as genoeg ruimte vir groot uitstallers en advertensie borde reg langsaan die tent.
Die naweek se Super 14 rugby sal op ‘n groot TV skerm gekyk kan word en daar sal ook vermaak vir die kinders wees. Daar sal Vrydagaand musiek gemaak word tydens die skape spitbraai en Saterdagaand sal die musiek en vermaak aangebied word deur die bekende DJ Ossewa.
Daar is ook addisionele aantreklikhede in Alldays omgewing bv:
-Roofdier park -Krokodil plase
-Een van die grootste Kremetart bome in die Limpopo(Plaas Bakleikraal)
-Makone Koppie Boesman klip stapels ( Bergklim)
-Mapungubwe oorgrens Nasionale Park -Wildbesigtiging ritte en vele meer.
Hiermee vra ons u om deel te raak van ons eerste besonderse, enig in sy soort byeenkoms en dit te kom geniet saam met ons in die Bosveld.
Hierdie is ‘n fees vir die hele familie en ‘n volledige program sal volg nader aan die tyd.
Die doel van die ALLDAYS VLIEGFEES is om ‘n jaarlikse Vlieggeleentheid te skep vir vlieëniers asook ‘n fees geleentheid vir besoekers in die Bosveld. Hierdeur wil ons hierdie onontgunde en ongerepte omgewing bekendstel en bemark. Sodoende word opleiding en bloodstelling ook aan jong mense verskaf en wil ons die gemeentskap se talent en ondervinding saambring tot voordeel van al die feesgangers, besoekers en die omgewing.
Toegangs fooi & Landings fooi sluit die volgende in:
Toegang elke dag tot die fees en alle landings vir die naweek.
Vervoer vir die hele naweek van vliegveld na u akkommodasie en terug.
Vrydag se vlieg roete, ‘n ligte ontbyt te Masekwaspoort en middag ete ‘versnaperings & drankies” te Weipe.
Skaap spitbraai vir Vrydagaand ete.
Saterdag fees geniet en toegang tot DJ Ossewa se vertoning.
DIT SAL R100pp beloop.
Vliegprogram (voorlopig)
Die Alldays aanloopbaan beskik oor ‘n veiligheids omheinde groot teervlak parkeerarea (APRON) wat omring is met ‘n ± 2.5m hoë grondwal vir beskerming. Daar sal 24uur sekuriteit op die terrein wees. Daar sal voorsiening gemaak word vir noodherstelwerk bv. Papwiele en ‘n skoonmaak / was area.
Stel ons asb in kennis van u brandstof behoeftes en hoeveelhede. Ons het reeds voorsiening gemaak vir Avgas, Jet A1, Mogas 93 en 95 oktaan.
Agterop ons advertensie is ‘n lys van akkommodasie. Verwittig asb die Alldays Vliegklub met u voorkeur en besonderhede vir bespreking. Alldays vliegklub het met die akkommodasie verskaffers gelys hier agterop ‘n spesiale prys beding vir vlieëniers en ‘n 15% deposito betaalbaar aan die vliegklub word verlang om u bespreking te bevestig.
Indien u verkies om op die terrein te oornag met u eie kampeertoerusting sal dit gratis wees. ‘n Ablusie blok sal beskikbaar wees. Naby geleë boskampering ook gratis beskikbaar. Vervoer beskikbaar.
Donderdag Ontmoet vliegtuie en stel voor aan akkommodasie verskaffer, vervoer reëlings ens. drankies, parkering, vliegvoorbereiding ens.
Vrydag Bymekaarkom 8:00am ( Veiligheidslesing deur veiligheids beampte) en roete sal gefinaliseer word.
Vlieg na Waterpoort Masekwaspoort en geniet iets te ete en drinke.
Vlieg daarvandaan na Weipe en geniet iets te ete en drinke.
Vlieg daarvandaan met die Limpopo rivier langs tot by die inloop van die
Mogalakwena rivier en draai met die rivier langs tot by die teerpad en
draai dan terug na Alldays
Vrydagaand skape braai vir vlieëniers en metgeselle asook vir persone wat
bespreek het. (3 skape reeds geborg)
Saterdag ‘n Lekker ope dag by die vliegveld vir almal om rond te vlieg en die bosveld te geniet.
Vermaak, Stalletjies, lekker etes en ‘n biertuin als by die vliegveld..
Rugby die middag op die groot skerm
DJ Ossewa tree op en vermaak die aand
Sondag Ontbyt by akkommodasie of in Alldays Restaurante (CBD)
Terugvlieg
Opruiming van uitstallings
VOORGESTELDE SAAMBRING LYS
GPS Sonroom
Area kaart
Koördinate van Alldays
Selfoon Baadjie
Handradio Hoed
Sonseil Kamera en batterye
Gereedskap Laaiers
Filters Beurs en kredietkaarte
Olie Skoene, kouse, onderklere, hemde,kort
Fan belts en lang broeke
Fuses Mediese voorraad
Flits Sakmes
Kleretas Drinkwater

Last edited by Pieter Smith on Sun Jan 16, 2011 12:47 pm, edited 1 time in total.
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Scary Pilot, wat sê jy, gaan ons 'n rekord probeer opstel en dit in twee dae probeer maak tot daar.
AC-DC, ons sal die UFO op sleeptoe sit soontoe....
Pieter, dit lyk of julle manne regtig baie moeite doen, ons sal alles in one vermoeë doen om julle ook te ondersteun.
Baie dankie vir die effort so ver.
Groete van die " Groot trekkers "

- fransstrydom
- Look I'm flying
- Posts: 221
- Joined: Wed Apr 30, 2008 7:45 am
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Mamma Goose,Lyk vir my asof jy iets groot gaan mis as jy dit nie bywoon nie.Regte tyd van die jaar ook.Ek sal reel vir branstof hier by Rhino.Ek sal probeer om ontbyt te reel hier sou iemand belangstel.Sal Jozef die trip meemaak met die Super Sycamore?Scary Pilot
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Ons Alldays vlieg fees vergadering van gister het baie goed afgeloop, ons was 23 met 6 verskonings van mense wat definitief by ons wil aansluit en sal ons reelings komitee vroeg die week weer bymekaar kom en te begin reel aan leterlik " The biggest little fly-inn festival in the world".
Baie dankie aan die vliegklub van Louis Trichardt wat hul voorsitter Pieter Schlesinger en nog 2 lede gestuur het om ons vergadering bytewoon. Hulle het ingestem om ons te help met die reelings en die Flyinn n wegbreek naweek te maak vir al hul klub lede.
Ek sal jul op hoogte hou, die gaan n naweek en n half wees.
Baie dankie aan die vliegklub van Louis Trichardt wat hul voorsitter Pieter Schlesinger en nog 2 lede gestuur het om ons vergadering bytewoon. Hulle het ingestem om ons te help met die reelings en die Flyinn n wegbreek naweek te maak vir al hul klub lede.
Ek sal jul op hoogte hou, die gaan n naweek en n half wees.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Hallo aan almal,
Die belanstelling is oorweldigend en het ons die goed gedink om n vliegklub op Alldays te stig en binne n maand is die Alldays Vliegklub net kort van 20 lede. Ek sou nooit kon raai dat hier so baie pilots, pilots to be en mense met n liefde vir aviation in die bosveld wegkruip nie.
Ons beplanning met die Vliegfees is goed op dreef en beplan ons n paar aangename verrasings. Ons program lyk baie opwindend met MD Greyling vrydagaand by ons geborgde pilots skape braai en DJ Osswa saterdagaand. Die naweek se program en uitstal lys beskik oor n paar groot name en opwindende stalletjies soos: Toyota, Ford, John Deere, Landini & implemente, NTK, Mapungubwe NP, Vleisentraal se stoet Dorper skaap veiling, 2 vliegskole, n paar jagplaas bemarkers, n Predator Park, heerlike boere kos stalletjie, n biertuin, Boogskiet staproetes en n pretpark vir kinders met sprinkastele en 'n glybaan ens. Ons het heel wat navrae gekry van nog uitstal belangstellendes onder ander twee Gyroagente. Vir meer inligting en akkommodasie in die area kan jul ons “Event” volg op Facebook.
http://www.facebook.com/#!/event.php?ei ... 6272326695

- THI
- Pilot in Command
- Posts: 884
- Joined: Tue Feb 19, 2008 11:12 am
- Location: Potchefstroom - Noordwes
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Lekker aspris!! Nou dat ons nie daar kan wees nie brêk jy lekker oor dit wat julle als gaan doen. 

Thinus Enslin
Potchefstroom (FAPS)
ZU-CML
Sycamore MK1 - Hilux of the gyros
Would love a RV10 though...
Potchefstroom (FAPS)
ZU-CML
Sycamore MK1 - Hilux of the gyros
Would love a RV10 though...
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Die lang naweek op Alldays het lekker begin met n lang Limpopo revier vlug en more kom daar nog manne kuier.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
So het die Alldays Vliegveld gister gelyk. Het vergeet om vanoggend foto`s te neem, maar lyk vandag nog mooier. Sal jul more wys.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Ons kunstenaar vir die naweek van die Vliegfees is Rea le Roux, MD Greyling, DJ Ossewa en ons eie lokale groep PLAASMOORD!
Vir meer inligting en foto sien ons Event blad op Facebook: http://www.facebook.com/event.php?eid=177006272326695

- abezzi
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 113
- Joined: Sat Nov 29, 2008 10:26 pm
- Location: Morningstar
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Someone can suggest me a good afrikaans-english translator?
Kidding of course, is only that this post look very interesting, at least I can understand the pictures!

- Gyronaut
- Toooooo Thousand
- Posts: 2265
- Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
- Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Abezzi, I dont think anyone has ever done an Afrikaans/Italian translator. Sorry 
I'll tell you about it when we next fly together.

I'll tell you about it when we next fly together.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
To all that may be interested
ALLDAYS FLY-INN AND FESTIVAL AT ALLDAYS AIRFIELD
“The biggest little fly-inn festival & Farmersday in the world!”
We are planning a Fly-inn and festival for the weekend of the 16 to 19 June 2011. Helicopters, Gyrocopters, Microlight and Fixed-wing aeroplanes will be flying in from all over the country. They will enjoy a festival at the airfield and do a flying tour from Alldays to Masekwaspoort, Musina, Weipe, along the Limpopo river to the Mogalakwena river, along the Mogalakwena to the tar road and back to Alldays. The following day they will be free to fly around Alldays as they wish.
At the airfield we are planning a festival for the whole area in a relaxed atmosfhere which will be for the Friday and Saturday. There will be exhibits of vehicles, tractors and implements, many small exhibits e.g. NTK co-op, Food, Beer tent, Taxidermy, Hunting, Accommodation, Advertising, Venison products and many more. This will be a festival for the whole family to enjoy.
There will be music during daytime with local band Plaasmoord,and a guest artist Rea le Roux & MD Greyling to perform on Thursday evening during the sponsored Piltos sheep braai and DJ Ossewa will perform their style of music and entertain the Saturday evening. The Super 14 rugby games will be shown on Big-screen TV Saturday afternoon.
This a first for Alldays Flying Club and we are planning to do a yearly Fly-inn festival.
We hereby invite you to be part of the festival venue and support us to promote our district. We would like to strenghten the relations between the people of the area, build new relations with our neighbouring areas, Musina, Louis Trichardt and Polokwane to the benefit of Alldays.The exposure that the younger generation will get from the festival will be a exceptional experience which will benefit them tremendously. School groups under supervision are welcome.
We are also planning to arrange visits to Game Ranches, the Crocodile farm, the Predator park, the big Boabab tree etc. as additional attractions to the area.
There are no facilities at the airfield but we have already put up 3 hangers for our aeroplanes ( more to follow) and we have cleared sections around the runway at our own expense to upgrade the airfield. We have put the word out as to what we are planning and had unbelievable response from all over. We will be promoting officially soon and hope to present a professional festival and fly-inn. We already have plenty of enthusiasm and support from people who learnt about our effort although it is still at an early stage, it is growing by the day!
The club is a non profitable organisation and the proceeds will be re-invested in the airfield to make it more user friendly, we are planning to build a clubhouse, ablution area and other facilities as we proceed.
Please give us your generous support to help us make a success of this venue. Advertising space will be provided to promote your products.
For more info follow us on:
http://www.microlighters.co.za ( Flying Events)
http://www.avcom.co.za ( Events )
http://www.sagpa.co.za ( Event calender)
http://www.facebook.com/event.php?eid=177006272326695
or buy the SA Flyer Mag, April, Mei & Junie.

Last edited by Pieter Smith on Mon Mar 21, 2011 8:28 am, edited 1 time in total.
- abezzi
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 113
- Joined: Sat Nov 29, 2008 10:26 pm
- Location: Morningstar
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Thanks Pieter!
And anyway Len I asked for an afrikaans-english translator, not an italian...

- Tinkerbell
- Nothing beats flying
- Posts: 407
- Joined: Mon Oct 30, 2006 9:02 am
- Location: Kitty Hawk
- Contact:
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Per tutto ciò che può essere interessato
Alldays FLY-INN E FESTA Alldays PISTA
"Il più grande festival piccolo fly-Inn & Farmersday nel mondo!"
Stiamo programmando un Fly-Inn e festival per il weekend del 16-19 Giugno 2011. Elicotteri, girocotteri, ultraleggeri e velivoli ad ala fissa volerà in tutto il paese. Essi potranno godere di una festa al campo di volo e fare un tour con voli da Alldays a Masekwaspoort, Musina, Weipe, lungo il fiume Limpopo al fiume Mogalakwena, lungo la Mogalakwena alla strada di catrame e di nuovo a Alldays. Il giorno seguente saranno liberi di volare in giro per Alldays come vogliono.
Al campo di volo che stiamo organizzando una festa per l'intera zona in un atmosfhere rilassato che sarà per il Venerdì e Sabato. Ci saranno esposizioni di veicoli, trattori e attrezzi, ad esempio, molte piccole mostre co-op NTK, cibo, birra tenda, Tassidermia, Caccia, Alloggi, pubblicità, prodotti di cervo e molti altri. Questa sarà una festa per tutta la famiglia di godere.
Ci sarà musica durante il giorno con la band Plaasmoord locali, e un ospite artista Rea le Roux & MD Greyling per eseguire Giovedi sera durante la sponsorizzato braai pecore Piltos e DJ Ossewa si esibiranno il loro stile di musica e di divertire il Sabato sera. I 14 giochi di Super rugby verrà mostrato su maxi-schermo TV Sabato pomeriggio.
Questa una prima assoluta per Alldays Flying Club e stiamo progettando di fare un festival annuale Fly-Inn.
Ti invitiamo a far parte della sede del festival e ci sostengano per promuovere il nostro distretto. Vorremmo rafforzare le relazioni tra la gente della zona, costruire nuove relazioni con i nostri territori limitrofi, Musina, Louis Trichardt e Polokwane a vantaggio di esposizione Alldays.The che la giovane generazione otterrà dal festival sarà un'esperienza eccezionale che andrà a beneficio loro tremendamente. I gruppi scolastici sotto controllo sono i benvenuti.
Stiamo anche pensando di organizzare visite a Game Ranch, l'allevamento di coccodrilli, il parco Predator, il grande albero ecc Boabab come altre attrazioni della zona.
Non ci sono strutture all'aeroporto, ma abbiamo già messo su 3 grucce per i nostri aerei (più a seguire) e abbiamo eliminato le sezioni in giro per la pista a nostre spese per aggiornare il campo d'aviazione. Abbiamo messo la parola su ciò che stiamo progettando e aveva la risposta incredibile da tutte le parti. Ci sarà presto ufficialmente la promozione e la speranza di presentare un festival professionali e fly-inn. Abbiamo già un sacco di entusiasmo e sostegno delle persone che hanno imparato a conoscere il nostro sforzo anche se è ancora in una fase iniziale, sta crescendo di giorno in giorno!
Il club è una organizzazione non redditizie e il ricavato sarà reinvestito nel campo d'aviazione per renderlo più user friendly, stiamo progettando la costruzione di una club house, area abluzione e di altre strutture, come si procede.
Vi preghiamo di darci il vostro generoso sostegno per aiutarci a rendere un successo di questo locale. Spazi pubblicitari saranno forniti a promuovere i vostri prodotti.
Per maggiori informazioni ci seguono su:
http://www.microlighters.co.za (Eventi Volare)
http://www.avcom.co.za (Eventi)
http://www.sagpa.co.za (calendario eventi)
http://www.facebook.com/event.php?eid=177006272326695
o acquistare il Mag Flyer SA, aprile, Mei e Junie.

The person who says it can't be done should not interrupt the person doing it.
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests