Page 1 of 1
Help needed with SAGPA website
Posted: Thu Dec 09, 2010 5:13 pm
by Tinkerbell
Hi Everyone
I need to update the list of
gyro instructors and
AP's. If you are either, please email me on
juanita.kruger@gmail.com with the following:
Name, cell no, email address, area, school name/ business name, type, website, and anything else you think important.
Thanks
Re: Help needed with SAGPA website
Posted: Thu Dec 09, 2010 7:35 pm
by mak
Some info here. Might just need to update and confirm list and details
viewtopic.php?f=20&t=13013
Re: Help needed with SAGPA website
Posted: Thu Dec 09, 2010 8:09 pm
by Tinkerbell
Dankie, my Man, maar alhoewel dit al baie help, is daar steeds geen kontak besonderhede of bevestiging van inligting nie. Sal almal asb dus steeds my email?
Dankie, dankie
Re: Help needed with SAGPA website
Posted: Thu Dec 09, 2010 10:36 pm
by FLYNOTE
Re: Help needed with SAGPA website
Posted: Fri Dec 10, 2010 7:19 am
by gyrosa
Hello Tinkerbell
Gerrit het al met RAASA gepraat en die info aangevra en ek het persoonlik na hulle gegaan daarvoor en nog steeds niks nie. Sal vandag weer gaan en hulle so bietjie uittrap vir die info.
Eric
Re: Help needed with SAGPA website
Posted: Wed Dec 15, 2010 8:53 am
by gyrosa
Hello Tinkerbell. Het op die RAASA site gegaan en daar was toe al die AP's gelys, van vaste vlerk tot spinnekope.
Dis net die instrukteurs wat ons nie so kan kry nie. Willem by RAASA is ook tot sy ore toe vol met werk op die oomblik, so dit lyk asof ons sal moet wag tot 2011.
Eric
Re: Help needed with SAGPA website
Posted: Wed Dec 15, 2010 9:01 am
by Tinkerbell
Ek probeer al van laas week dit access op RAASA se site, maar kry elke keer 'n error message. Sal iemand asb dit vir my copy en email? Dankie!
Jx
Re: Help needed with SAGPA website
Posted: Wed Dec 15, 2010 10:29 am
by Tinkerbell
Dankie, het dit gekry!