Dragon: 7 ; Gyro: 0

The meeting place for gyronauts, gyronuts and those nuts about gyro's

Moderators: Condor, FO Gyro, Gyronaut

User avatar
Gyronaut
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2265
Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby Gyronaut » Thu Nov 25, 2010 2:42 pm

M I Claase wrote:Eben julle is ysters en dankie vir julle bydrae tov gyros in SA.
Hoor Hoor. Die Mockes trap diep spore in SA se Gyro geskiedenis en ons kan net baat vind by hulle ondervinding en positiewe bydrae tot ons sport. Ek hoop jou aerrie is sommer gou weer reg Eben.

Dit is jammer dat sommige mense vinnig is om vinger te wys of om die geleentheid te gebruik om holrug-geryde punte te probeer maak op hierdie thread. Aangesien ek glo 'n Pappagaai praat te veel en vlieg te min sal ek sulke opmerkings as pappagaai-praat verwerp met die minagting wat dit verdien. Wanneer jou ondervindingsvlak dieselfde as Eben s'n is kan jy saampraat - tot dan toe is dit dalk wys om eerder stil te bly.

Ek bly dan maar liewer stil.

Len
User avatar
Jabbanaught
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Sat Sep 01, 2007 7:45 pm
Location: FASH - Stellenbosch

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby Jabbanaught » Thu Nov 25, 2010 2:56 pm

Gyronaut wrote:
M I Claase wrote:Eben julle is ysters en dankie vir julle bydrae tov gyros in SA.
Hoor Hoor. Die Mockes trap diep spore in SA se Gyro geskiedenis en ons kan net baat vind by hulle ondervinding en positiewe bydrae tot ons sport. Ek hoop jou aerrie is sommer gou weer reg Eben.

Dit is jammer dat sommige mense vinnig is om vinger te wys of om die geleentheid te gebruik om holrug-geryde punte te probeer maak op hierdie thread. Aangesien ek glo 'n Pappagaai praat te veel en vlieg te min sal ek sulke opmerkings as pappagaai-praat verwerp met die minagting wat dit verdien. Wanneer jou ondervindingsvlak dieselfde as Eben s'n is kan jy saampraat - tot dan toe is dit dalk wys om eerder stil te bly.

Ek bly dan maar liewer stil.

Len

(^^) (^^) (^^) (^^)
Autogyro - Calidus ZU- ???
Magni M22 - ZU EGA
User avatar
Tinkerbell
Nothing beats flying
Nothing beats flying
Posts: 407
Joined: Mon Oct 30, 2006 9:02 am
Location: Kitty Hawk
Contact:

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby Tinkerbell » Thu Nov 25, 2010 4:27 pm

Len, jy stel dit so mooi, en ek gaan dan ook maar liewer stil bly.
The person who says it can't be done should not interrupt the person doing it.
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
User avatar
lion
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Nov 05, 2009 9:55 am
Location: Down here wishing I was up there..

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby lion » Thu Nov 25, 2010 5:48 pm

For what it is worth….. We are all human and make mistakes…. Sometimes enough holes in the cheese line up and things go pear-shaped.

I have been flying gyros for years – so far no problems or accidents – doesn’t mean it will never happen to me.

An accident can and does happen to anyone irrespective of one’s experience.

Eben Snr, I am very pleased that you are fine – machines can be fixed!

Hope to see you guys in December on the way to Springbok.

Regards,

Leo Levine.
User avatar
BONZAI BELL
I hate turbulence
I hate turbulence
Posts: 337
Joined: Fri Sep 17, 2010 11:54 am
Location: Springs Airfield

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby BONZAI BELL » Thu Nov 25, 2010 6:23 pm

Hi Leo
You will notice on my new profile pic. that i had a mod done on my M-22. I believe , now that i have cracked the sound barrier , i should not get into any of the above mentioned situations
Regards
Swannie
ZU-EOL
Magni M-22
User avatar
Eggbeater
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 129
Joined: Tue Aug 30, 2005 9:47 pm
Location: Kitty Hawk

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby Eggbeater » Thu Nov 25, 2010 7:21 pm

Hi Bonzai

You must have the new generation Rotax jet in your 22.
Magni M-24
ZU-RFR
Jean Crous
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1260
Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
Location: Barrydale Western Cape

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby Jean Crous » Thu Nov 25, 2010 7:25 pm

MMMMM JJJJJAAAAA !!!! All i can say is this : Sometimes it is better to be kind than to be right ## ## ## ## ##
I once met Eben Snr at fasx and he kindly took me for my VERY first gyro flip. I found him a very competent and knowlegable pilot, and that being said .....he did not come across as someone who, because he IS a somebody, to have an attitude (^^) (^^)
Sterkte Eben
Groete
Jean Crous
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
User avatar
Condor
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 290
Joined: Tue Nov 08, 2005 8:52 pm
Location: Kitty Hawk

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby Condor » Thu Nov 25, 2010 7:47 pm

At the recent AGM I was re-elected as a Moderator, therefore all the deleted posts.

And I don't have to explain why I do it..............

If anybody doesn't like it, fire me!!!!!!!!!!!!!!!!!
Auto-Gyro Calidus ZU-RRG
User avatar
Gyronaut
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2265
Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby Gyronaut » Thu Nov 25, 2010 8:17 pm

Condor: - =D*
User avatar
Grumpy
The Boss
The Boss
Posts: 1819
Joined: Fri Mar 14, 2008 10:43 am
Location: Wintervogel C.T.

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby Grumpy » Fri Nov 26, 2010 8:18 am

Gyronaut wrote:Condor: - =D*
SO RIGHT you are Condor (^^) (^^) (^^)
Personal attack posts and posters that bring no value should not be welcome here.
"Hope the weather is calm tomorrow !!"
User avatar
Tinkerbell
Nothing beats flying
Nothing beats flying
Posts: 407
Joined: Mon Oct 30, 2006 9:02 am
Location: Kitty Hawk
Contact:

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby Tinkerbell » Fri Nov 26, 2010 3:48 pm

=D* Mooi so, Condor! =D* 99% vd lesers van Gyro Talk stem seker met jou saam.
The person who says it can't be done should not interrupt the person doing it.
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
User avatar
BONZAI BELL
I hate turbulence
I hate turbulence
Posts: 337
Joined: Fri Sep 17, 2010 11:54 am
Location: Springs Airfield

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby BONZAI BELL » Fri Nov 26, 2010 4:33 pm

En ek is nog baie nuut in die besigheid van gyrocopters, en sekere mense maak my al klaar bang. Vir my is dit nogal baie belangrik om soveel inligting as moontlik te kry , om te weet wat n ou kan verwag , in watter situasies. Persoonlike gevegte hoort nie op die forum nie.
ZU-EOL
Magni M-22
User avatar
Tinkerbell
Nothing beats flying
Nothing beats flying
Posts: 407
Joined: Mon Oct 30, 2006 9:02 am
Location: Kitty Hawk
Contact:

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby Tinkerbell » Fri Nov 26, 2010 8:43 pm

Hi Bonzai Bell, ek stem saam met jou, want persoonlike opinies en vooroordele kan verwarrend wees. Ons almal vlieg tog gyrocopters. As jy 'n vraag het stel ek voor dat jy een van die instrukteurs vra. Hulle het baie ondervinding en kennis en het die lisensie om ons op te lei. Daar is mense wat uit eie ondervinding kan praat maar verskillende masjiene sal ook anders reageer. Lyk my jy't 'n Magni, luister dus na iemand met baie Magni ure - dit maak tog sin. Op die ou einde is dit jy en jou masjien in die lug en jy self moet weet wat om te doen. As iets gebeur en jy moet vinnig reageer moet jy kan terugval op dit wat sal werk. Moet asb nie dat 'n paar ouens se agendas jou afsit nie. Ons almal is eintlik vrek nice! Kom Saterdag Kitty Hawk toe dan sal jy sien.
The person who says it can't be done should not interrupt the person doing it.
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
User avatar
Hub-Bar
Ready for the first flight
Posts: 45
Joined: Tue Jan 15, 2008 8:56 pm
Location: Pearly Beach Airstrip GANSBAAI

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby Hub-Bar » Sun Nov 28, 2010 8:28 am

Hi Eben,

Kan my net voorstel wat alles deur jou gemoed gaan op die oomblik. Ons moet maar net nederig aanvaar ons is op die ou end van die dag almal maar net mense en ons maak almal foute. Soos jy al baie vir my gese het : net ‘n paar oomblikke wat jou aandag nie 100% by jou taak is nie dan het jy moeilikheid. 99 % van die tyd kom ons weg daarmee, kasty onsself daarna en gaan dan aan. Jou pyn le nou by die aangaan ou vriend en ek bid jou baie sterkte toe. Al wat sinvol is uit hierdie oefening is dat ons ander net weer sal besef dat as dit met ‘n man met soveel ervaring soos jy kan gebeur, moet die res van ons lig trap. Wil net weer vir jou dankie se vir wat jy vir my geleer het – dit het my bas al op meer as een geleentheid gered. Dankie vir die ondersteuning en aanmoediging daai tyd tydens my opleiding toe ek ‘motherless’ moedeloos teen die hangardeur gaan sit het. Dankie man! Vandag geniet ek my RAF elke oomblik wat ek in die lug is en ek weet dat as ek my deel doen gaan sy my nie in die steek laat nie en wanneer die duiwel wel uitspring met sy moerse byl, gaan sy nog steeds probeer om my te beskerm. Jou gat oor kop en ongeskonde wegloop daarvan is weereens bevestigend daarvan.

Net so op ‘n ander punt : Ek het die naweek op FASH werklik geniet en die samehorigheid onder die gyro manne was uitstekend – ongeag van wat jy vlieg. Ek glo die politiekery oor tipe gyros is nou finaal die nek ingeslaan (f#*%@$ klaar, verby, finished! En die ou wat dit weer aanroer is nie waardig om deel te wees van ons gyro gemeenskap nie.) – almal het sy plek in die son en ons het almal iets in gemeen : ons is rotorkoppe! Ek was baie opgewonde oor die nuwe tegnologie gyros wat ons daar gesien het. Het in Celliers se Xenon en Len se M24 gesit – What a pleasure!! Die ‘sleek & sexy’ lyne van die nuwe Calidus 09 is vir my ‘out of this world’! As ek die euros gehad het, het ek vir my dadelik een bygekoop – let wel : bygekoop – sal dit nie oor my hart kry om my RAF weg te maak nie. As daar iemand daar buite is met te veel geld – die Calidus is op my Xmasboks lys!! En die Kriek ? Lelik soos die nag – maar moenie ‘n fout maak nie, daar is ‘n werkesel in daardie lyf en ek wil die Wagtail span geluk wens met julle prestasie – ons is trots op julle! Ek het ‘n ingenieurs agtergrond en ek weet wat se soort effort en geld en opdrande stryd julle in daardie projek ingesteek het – well done lads – alle voorspoed vorentoe, ons kyk uit vir julle.

Wel ou Eben, ek hoor jy en Ansa gaan binnekort so ‘n bietjie weg op vakansie – geniet dit, lek jou wonde en kom gesond terug – jy het nog ‘n groot taak om te verrig in ons SA gyro gemeenskap! Ons het jou nodig.

Groete van Hangar tot Hangar
Francois Marais (Gansbaai)
Francois Marais
ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
mikemat
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 140
Joined: Fri Nov 30, 2007 1:43 pm
Location: Cape Town
Contact:

Re: Dragon: 7 ; Gyro: 0

Postby mikemat » Tue Dec 07, 2010 1:44 pm

Having been out of gyro circulation for a while, this was all news to me. With gyro comrades like the (non-deleted) contributors to this thread and this forum, how can you go wrong? (^^). As perverse as this may sound, the flip side of this coin is that events like this, as unfortunate as they are, also show how safe gyros are relative to other aircraft types. I can't think that in these circumstances there is anything I would rather be in than a gyro.

Eben, you're a freakin' legend! Best wishes. Mike

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 63 guests