Page 1 of 1
Birthday Boy
Posted: Wed Nov 17, 2010 10:23 am
by Condor
Hi Jabanaught.
Baie geluk kleinboet met jou verjaardag. Ons sal oor die naweek 'n glasie klink. Geniet jou dag.

Re: Birthday Boy
Posted: Wed Nov 17, 2010 11:41 am
by nicow
Baie geluk

Re: Birthday Boy
Posted: Wed Nov 17, 2010 11:46 am
by RV4ker (RIP)
Re: Birthday Boy
Posted: Wed Nov 17, 2010 12:19 pm
by Jabbanaught
Thanks , Big birthday party i am going to have with , WESTERN CAPE AVIATORS EVENING and North Meet South
Hope to see you all
Re: Birthday Boy
Posted: Wed Nov 17, 2010 1:08 pm
by t-bird
I wish you tailwinds, clearskies and many happy hours in the air.
Re: Birthday Boy
Posted: Wed Nov 17, 2010 2:39 pm
by Jabbanaught
t-bird wrote:I wish you tailwinds, clearskies and many happy hours in the air.
Thanks T hopefully will meet you soon , pity not at FASH
Re: Birthday Boy
Posted: Wed Nov 17, 2010 3:32 pm
by Grumpy
Re: Birthday Boy
Posted: Wed Nov 17, 2010 3:36 pm
by Tinkerbell
Jinne, Paul, maar jy weet hoe om vir jouself 'n partytjie te reel!
Baie geluk!
Re: Birthday Boy
Posted: Wed Nov 17, 2010 8:16 pm
by Gyronaut
Geluk Paul, as ek geweet het sou ek die vorige dag harder op jou gewees het met jou vliegtoets!
Ek sou wel moes diep krap om jou op enigiets te fouteer Geluk met jou verjaarsdag en jou hernuwing. Jy bly 'n bo-baas ambassadeur vir Gyro's en al is dit voorbarig om so 'n groot saamtrek te reel net vir jou verjaarsdag is ek tog baie bly dat jy dit gedoen het!

Re: Birthday Boy
Posted: Sun Nov 28, 2010 8:10 pm
by THI
Bietjie mostert na die maal...
Baie geluk met jou verjaardag. Dis voorreg om jou te ken en saam te werk (sagpa).
Seën en vrede vir die komende jaar!
Re: Birthday Boy
Posted: Mon Nov 29, 2010 8:45 am
by Pieter Smith
Re: Birthday Boy
Posted: Mon Nov 29, 2010 8:46 am
by Grumpy
THI wrote:Bietjie mostert na die maal...
Baie geluk met jou verjaardag. Dis voorreg om jou te ken en saam te werk (sagpa).
Seën en vrede vir die komende jaar!
Thinus Thinus Thinus, n dag of twee laat is OK maar so lank.. Next round on you Boet !!

Re: Birthday Boy
Posted: Mon Nov 29, 2010 9:10 am
by THI
Grumpy wrote:THI wrote:Bietjie mostert na die maal...
Baie geluk met jou verjaardag. Dis voorreg om jou te ken en saam te werk (sagpa).
Seën en vrede vir die komende jaar!
Thinus Thinus Thinus, n dag of twee laat is OK maar so lank.. Next round on you Boet !!

Done!
