Baie geluk kleinboet met jou verjaardag. Ons sal oor die naweek 'n glasie klink. Geniet jou dag.

Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
t-bird wrote:I wish you tailwinds, clearskies and many happy hours in the air.
Thinus Thinus Thinus, n dag of twee laat is OK maar so lank.. Next round on you Boet !!THI wrote:Bietjie mostert na die maal...
Baie geluk met jou verjaardag. Dis voorreg om jou te ken en saam te werk (sagpa).
Seën en vrede vir die komende jaar!
Done!Grumpy wrote:Thinus Thinus Thinus, n dag of twee laat is OK maar so lank.. Next round on you Boet !!THI wrote:Bietjie mostert na die maal...
Baie geluk met jou verjaardag. Dis voorreg om jou te ken en saam te werk (sagpa).
Seën en vrede vir die komende jaar!![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests