Page 1 of 1

BONZAI BELL

Posted: Fri Nov 12, 2010 5:44 pm
by fransstrydom
Veels geluk aan Andre Swanepoel wat vandag sy oranje boekie gaan haal het.Ons sien daarna uit om jou in die groep te neem al die pad vir die paartie by Stellenbosch.In die groep is baie ervare mense wat jou mooi tou wys sal maak.
fransstrydom
Proud Sycamore owner
ZU-CCN
Rhino Park

Re: BONZAI BELL

Posted: Fri Nov 12, 2010 7:12 pm
by Gyronaut
Baie geluk Andre !!!! !!!!

Sien uit daarna om jou en Bonzai Bell in die mooiste mooiste Kaap te verwelkom!

Len

Re: BONZAI BELL

Posted: Fri Nov 12, 2010 7:51 pm
by Condor
Jou paspoort tot baie plesier.

Baie geluk en oms wens jou baie veilige ure toe.

Sien jou binnekort by Kitty Hawk (onthou 4 Des 2010)

Gerrit Roux

Re: BONZAI BELL

Posted: Fri Nov 12, 2010 10:23 pm
by BONZAI BELL
Baie dankie aan almal sover vir al die ondersteuning. Dit was n moeilike pad met die weer om die ure opgebou te kry.Ek was elke dag beskikbaar vir lesse, maar het nooit meer as twee keer per week kon vlieg nie. Nou kan ons werklik begin om die ondervinding op te bou.

Re: BONZAI BELL

Posted: Sat Nov 13, 2010 7:47 am
by Pieter Smith
Baie geluk, hoop jy het ure se genot in jou Gyro. Veilig vlieg, sien dalk in Stellies. (^^)

Re: BONZAI BELL

Posted: Sat Nov 13, 2010 8:23 am
by Jabbanaught
Andre jou doring , baie geluk , Dink jy skuld almal n rondte bier by FASH

Paul

Re: BONZAI BELL

Posted: Sat Nov 13, 2010 6:50 pm
by Gyronaut
BIER?? Dis mos die wynland die...

Ons drink enige wyn, solank dit brannewyn is... :lol:
(^^)

Re: BONZAI BELL

Posted: Sun Nov 14, 2010 7:21 pm
by MPL Pilot
Geluk Andre, sien jou in die Kaap ## ## ##