Page 1 of 2
First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Mon Aug 30, 2010 8:25 am
by Pieter Smith
A M-22 visited the bushveld this weekend, I was wandering when the first Gyro will visit Alldays. Thanks Johan, it was nice meeting you and to see the M22 parked next to my RAF in the hanger, hope to see you again in the future. Alldays Airstrip ( FAAL); Freg:124.80 ;Coordinates S 22°40'42'' E029°03'18'' ;Elevation 2674 (FT);Length: 1450 m x Width 35 m ;Tar Ranway;Bearing 10 / 28
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Mon Aug 30, 2010 12:59 pm
by saraf
Hey Pieter
Ja die manne moet jou gaan besoek , lekker en mooi vlieg wereld daai van jou , net jammer vir al die bome!!!!!!!
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Mon Aug 30, 2010 2:13 pm
by Pieter Smith
Home of RAF Alldays!
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Mon Aug 30, 2010 3:34 pm
by saraf
Nes ek my ou pel ken, dinge word netjies gedoen
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Mon Aug 30, 2010 3:46 pm
by Pieter Smith
saraf wrote:Nes ek my ou pel ken, dinge word netjies gedoen

Dis die dat ek by jou n Gyro gekoop het, soort soek soort!
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Mon Aug 30, 2010 3:55 pm
by Pieter Smith
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Mon Aug 30, 2010 4:03 pm
by Pieter Smith
Nog kuier gaste op Alldays!
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Mon Aug 30, 2010 4:34 pm
by saraf
Jis pappie jy het lekker gaste, wie was daai man met die jet?
Daai RAF blink darm hier in die voorkant maak eintlik my oe seer
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Mon Aug 30, 2010 4:47 pm
by Pieter Smith
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Mon Aug 30, 2010 4:53 pm
by Pieter Smith
En nog gaste op Alldays, Helipad next to Total Garage.
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Tue Aug 31, 2010 7:28 am
by saraf
Jy moet nou net vir jou n hak maak soos die R22 dan laai jy ook so paar bokke in.....
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Tue Aug 31, 2010 3:44 pm
by Pieter Smith
Nou praat jy! Die Gyro wat so blink is van daai, VuPlex Aircraft, Plastic & Perspex protector wat in Australia gemaak word, hulle het dit in laas maand se African Pilot geadverteer. Werk soos n bom, sal nooit weer iets anders probeer nie, veral op di windscreen.
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Tue Aug 31, 2010 4:49 pm
by t-bird
Hi Peter
Baie mooi gyro wat jy daar het. Ons was so 2 jaar gelede ook in Alldays en het naby Pontdrift gebly
viewtopic.php?f=20&t=5540
Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Tue Aug 31, 2010 5:26 pm
by Pieter Smith
t-bird wrote:Hi Peter
Baie mooi gyro wat jy daar het. Ons was so 2 jaar gelede ook in Alldays en het naby Pontdrift gebly
viewtopic.php?f=20&t=5540
Wow, give that man a Bell's!!!(t-bird)
Hallo T-bird,
Dit lyk of dit n baie nice trip was? Ek geniet dit baie om hier te vlieg, dit lewe onder jou. Hier is so baie wild en as jy bietjie afbeweeg revier toe is dit Olifante, Seekoeie en kroks net waar jy kyk. As jul ooit weer so trip beplan hierheen, laat my weet. Die dop is op my!!!

Re: First Gyrocopter visit to Alldays
Posted: Wed Sep 01, 2010 9:29 am
by saraf
jy maak my jaloers.......ek vlieg sommer weer alldays toe