fransstrydom wrote:I dont quite follow.Is it mealies in the back ground?.The scenery looks different to me.The second photo looks like the road leading to the house or the runway intersection.Looks to me like the whole runway washed away on the last photo.Are these photos after the last heavy rains?Can see the pylons very faintly in the background.
What are your immediate perceptions of the alien?
Frans, jy vra so baie vrae wat my laat dink aan die manier wat jy daai gyro van jou land, so baie gebeur op een slag, dit lyk elke keer soos n noodlanding
Dis lekker om vir n jou been te trek.
Al die foto's is by Wagtail geneem, behalwe die eerste UFO foto wat Johan gepost het wat in New Zeeland geneem is, toe hy die UFO daar gevlieg het.
Wat Gariep betref, Johan von Ludwigh is vol vertroue die UFO sal daar te siene wees, dis nou kleinighede wat aandag nodig het, die grootse is die conversion na die UFO toe.
Dinge wat nou aandag kry is die volgende:
a) Die UFO vlieg effens neus links in die wind, trim op die rudder sal dit regmaak.
b) Daar is nie n groot verskil tussen 4900rpm en 5400rpm met thrust gedurende vlug.
c) Nie genoeg krag om 2 op te vlieg op ons altitude, n klein wind pompie sal b en c regkry.
d) Olie temp is 110 grade gedurende vlug, olie verkoeler is die antwoord wat in elkgeval die windpomp vergesel.
e) Wind spoed meter moet vervang word.
Al die ander mods wat gedoen was met die pedale en beheerstok ens, is suksesvol.
Amper klaar
Veilig vlieg
If you fail.... get up and try again. That is the only way to succeed!
ZS-VMS, ZU-RGG, ZU-FWY