Page 1 of 1
Trip From Upington to Alldays (Pieter Smith RAF 2000)
Posted: Tue Jul 06, 2010 12:11 pm
by saraf
Hi All
Here is some photos of our trip to Alldays form Upington.
647 Miles , 8h 23min.
Upington - Kathu
Kathu - Vryburg
Vryburg - Lightenburg
Lightenburg - Thabazimbi
Thabazimbi - Ellisras
Ellisras - Alldays.
Regards
Eben jnr
Re: Trip From Upington to Alldays (Pieter Smith RAF 2000)
Posted: Tue Jul 06, 2010 12:26 pm
by Jabbanaught
Really NIce PIcs

Re: Trip From Upington to Alldays (Pieter Smith RAF 2000)
Posted: Tue Jul 06, 2010 1:58 pm
by SkySketch
Re: Trip From Upington to Alldays (Pieter Smith RAF 2000)
Posted: Wed Jul 07, 2010 2:50 pm
by Pieter Smith
Om eerlik te wees, dit was so lekker ek vlieg sommer elke naweek Upington toe en terug. Die RAF loop soos n Rolex Horlosie!!!!!!
Re: Trip From Upington to Alldays (Pieter Smith RAF 2000)
Posted: Wed Jul 07, 2010 3:01 pm
by Pieter Smith
Nogmaals baie dankie aan al die Mocke`s daar in Upington, dit was een van die lekkerste maande in my lewe. Opleiding in Upington is in n klas van sy eie, 4.9km runway, fantastiese weer, min (air) verkeer en uiters goeie instrukteurs met n wonderlike produk. Ek het so deel geraak van jul familie dat dit moeilik was om afskeid te neem. Die RAF het hom op ons trip van Upington na Alldays net weereens bewys.
Die Bosveld is sowaar n ongerepte vlieg bestemming en ek is bly om dit te “explore” in die betroubare RAF 2000. Vir die wat wil wegbreek vir n naweek, almal welkom in die hartjie van die Bosveld, 1.5km teer aanloopbaan ( S22 40'45.3” E29 03'15.1”) 2km vanaf Alldays en baie lodges beskikbaar. Skakel my gerus 082 786 7616.
Re: Trip From Upington to Alldays (Pieter Smith RAF 2000)
Posted: Wed Jul 07, 2010 5:17 pm
by saraf
Hi Pieter
Ek is bly jy het dit so geniet hier by ons. Dit was lekker om jou hier te he.
Geniet jou gyro, o ja Se vir BOOS ek IS Moeg .....................................

!!!
En stuur groete aan almal daar in die bosveld, o ja en in die vervolg druk jou telefoon dood as jy klaar gepraat het in die gyro hoor!!!!!!!!!!!!!