Hey man, HALFPAD vir wie van waar ?????? Nee ek grag net, sal die byeenkoms vir al die geld in die wereld nie mis nie.Jabbanaught wrote:Hey man dis hoekom ons dit probeer halfpad maak .Pieter Smith wrote:dit was dan North meets South 2010, wat van so bietjie South meets North 2011. Alles kan nie net van die noorde af kom nie. heheheh
Hoop gaan goed met jou , en gessend vir die NUWE jaar ou maat
Dankie Paul,gan goed hier bo in die bosveld, was so bietjie stil oor Desember, dink al die mense was by die C. Sterkte en n geseende jaar vir jou ook, ou chom.