Nè! Go Bulle!!Jabbanaught wrote:Geniet jou Naweek , Jip mag die Bulle WEN
SAGPA AGM 2010
Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
- THI
- Pilot in Command
- Posts: 884
- Joined: Tue Feb 19, 2008 11:12 am
- Location: Potchefstroom - Noordwes
Re: SAGPA AGM 2010
Thinus Enslin
Potchefstroom (FAPS)
ZU-CML
Sycamore MK1 - Hilux of the gyros
Would love a RV10 though...
Potchefstroom (FAPS)
ZU-CML
Sycamore MK1 - Hilux of the gyros
Would love a RV10 though...
Re: SAGPA AGM 2010
Pieter Smith wrote: hoop di Bulle wen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Jabbanaught wrote: Jip mag die Bulle WEN
Net toe ek begin dink my mede gyro "pilots" is nie te sleg nie dan maak julle sulke stellingsTHI wrote:Nè! Go Bulle!!

www.altairaviation.co.za
HOME OF XENON & ZEN GYROCOPTER
HOME OF XENON & ZEN GYROCOPTER
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: SAGPA AGM 2010
mak klink dit beter: GO BULLE EN GO VRYSTAAT!!!!!!mak wrote:Pieter Smith wrote: hoop di Bulle wen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Jabbanaught wrote: Jip mag die Bulle WENNet toe ek begin dink my mede gyro "pilots" is nie te sleg nie dan maak julle sulke stellingsTHI wrote:Nè! Go Bulle!!![]()
- THI
- Pilot in Command
- Posts: 884
- Joined: Tue Feb 19, 2008 11:12 am
- Location: Potchefstroom - Noordwes
Re: SAGPA AGM 2010
Mak klink meer na 'n "WP jou lekke ding"
Thinus Enslin
Potchefstroom (FAPS)
ZU-CML
Sycamore MK1 - Hilux of the gyros
Would love a RV10 though...
Potchefstroom (FAPS)
ZU-CML
Sycamore MK1 - Hilux of the gyros
Would love a RV10 though...
- Gyronaut
- Toooooo Thousand
- Posts: 2265
- Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
- Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape
Re: SAGPA AGM 2010
Net toe ek ook vir Gerrit se integritiet en sy intensie wou verdedig toe sien ek Pieter het hom toe reg verstaan.
Mooi so!
Pieter, ek self is gatvol vir tyre-skoppers wat beterweterig is oor die verskillende tipe Gyro's. As ek 'n rand het vir elke aap wat vir my vertel 'n Sycamore is te swaar om te vlieg koop ek maklik nog een. My raad aan alle Gyro eienaars is: Vra die ou wat kommentaar lewer oor jou Gyro hoeveel ure hy as Pilot In Command op die tipe het. As hy minder as 5 ure het, jaag hom weg en se hy kan maar weer kom gesels as hy die ure gedoen het - hy moet ook sommer sy logboek saambring.
Vandag se Gyro's is ALMAL puik masjiene, elk met sterk en swakpunte. Gelukkig is dit 'different strokes for different folks' -anders het ons almal dieselle vrou gejaag.
Die meeste van ons is Gyro-entoesiaste eerste en dan het ons masjiene gekies waarvan ons hou. Ons ry tog nie almal BMW's nie en daar is niks fout met hulle nie. (Ek is eintlik bly nie almal ry SAAB's nie).
My doel op die kommittee is om die sport eerstens te bevorder en tweedens om die standaard van die opleiding te verhoog sodat ons die veiligheidsrekord van hierdie merkwaardige masjiene kan verbeter en sodeonde ons regmatige plek in "General Aviation" kan in neem. Goed opgeleide professionele loodse is in my opinie die antwoord.
Ek sekondeer die nominasie om vir Pieter as die Limpopo verteenwoordiger te verkies.
Groete
Len
O ja, En SHARKS bo, dan WP!

- Tinkerbell
- Nothing beats flying
- Posts: 407
- Joined: Mon Oct 30, 2006 9:02 am
- Location: Kitty Hawk
- Contact:
Re: SAGPA AGM 2010
Somtyds wens ek ek was 'n man. Sodra julle bietjie vassit, sort julle dit uit en praat dan rugby!
Maar kom ons almal stem nou saam dat verskillende mense verskillende gyros vlieg. Almal het nie gekies wat hul vlieg nie, dalk het die masjien oor jou pad gekom toe jy iets wou koop (en jou gekies), maar dit maak dit lekker en interessant. Dit is nie 'n "extension" van jou persoonlikheid nie, so moet asb nie alle kommentaar so persoonlik opneem nie. Elke gyro het goeie punte. Dit is so jammer dat elke thread op die forum hierna toe terugkom. Ons is besig om 'n lelike reputasie as bakleierig op te bou. Geniet die vlieg, of dit nou in gyro A of B is.

The person who says it can't be done should not interrupt the person doing it.
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests