


Ek is vrek nuuskierig om te weet hoe hierdie Gyro gaan doen teenoor die ander op ons mark


Groete
Jean
Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
Ek moet erken, ek is skrikerig vir die UFO nadat ek op die aanloopbaan met dit gery het. Het mooi opgelyn, stadig vet gegee,JeanTree wrote:Ek is vrek nuuskierig om te weet hoe hierdie Gyro gaan doen teenoor die ander op ons mark
Congrats!!MPL Pilot wrote:Well now. after lots of work from Johan von Ludwigh, Braam Hechter and Klause, the UFO has been registered![]()
Registration number ZU-RGG.![]()
![]()
![]()
Next fase would be ATF, and Braam is paving the way already. There is a great possibility the UFO will fly before this year is out![]()
Will keep you posted.
As daai UFO 'n ATF het, het hy nie 'n keuse nie!!fransstrydom wrote:Gaan jy met die UFO Gariep?
Ek sal seker maak daar is fotos en n video ookfransstrydom wrote:Ek hou duim vas.Maak asb.seker iemand neem die eerste vlug af.Ons soek fotos.Gaan jy met die UFO Gariep toe?
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests