Page 18 of 19

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Wed Mar 13, 2013 2:52 pm
by nicow
MPL Pilot wrote:Lekker verjaar ou SCARY PILOT, met jou attitude sal daar nog baie wees!!!
(^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Wed Mar 13, 2013 3:14 pm
by Tinkerbell
Lekker verjaar, Francois. X

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Wed Mar 13, 2013 3:47 pm
by mak
Baie geluk Francois, hoop jy het 'n wonderlike dag. Ek weet jy Post nie hier nie, maar jy lees hier (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Wed Mar 13, 2013 5:03 pm
by Gyronaut
Lekker verjaar Franscois!
Hoop om jou weer in die lug te sien!

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Fri Mar 15, 2013 3:00 pm
by MPL Pilot
Vertrou jy het n wonderlike dag gehad Jaco. (ZU-EWY) (^^) (^^) (^^) (^^)
Vertou jy gaan nog vele meer geniet. (^^) (^^) (^^)

Net jammer ons kan nie vandag n sundowner vluggie inpas nie.....

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Fri Mar 15, 2013 5:48 pm
by Tinkerbell
Geluk Jaco! Mag daar vele meer wees vol vliegure.

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Mon Apr 08, 2013 10:03 am
by THI
Baie geluk LowLevel (Leon) met jou verjaarsdag!
(^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Mon Apr 08, 2013 10:33 am
by MPL Pilot
(^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Geniet ou Leon, daar is nog n klomp op pad (^^) (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Mon Apr 08, 2013 11:55 am
by nicow
Baie geluk (^^) (^^) (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Wed Jun 05, 2013 10:17 am
by Jabbanaught
BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG WEIDIE

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Thu Nov 14, 2013 6:25 pm
by Tinkerbell
Happy birthday, Braam (Hechter). May you have a blessed year. vhpy

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Sun Nov 17, 2013 9:07 am
by Tinkerbell
Baie geluk, Paul Roux, en nog baie meer! (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Sun Nov 17, 2013 6:03 pm
by Gyronaut
Baie geluk Paul!
Jammer jou Calidus is nog nie hier nie. Ek is seker dis 'n verjaarsdagpresent aan jouself!?
(^^)
Len

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Mon Nov 18, 2013 5:49 am
by FLYNOTE
Hey Paulus my maat!! Hoop jy het n wonderlike dag gehad en dat jou familie vir jou n Calidus flight manual vir jou verjaarsdag gegee het!!! Ek wens jou alle geluk en baie baie gelukkige en veilige vliegure vorentoe toe.. Happy birthday (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Mon Nov 18, 2013 5:43 pm
by Jabbanaught
Gyronaut wrote:Baie geluk Paul!
Jammer jou Calidus is nog nie hier nie. Ek is seker dis 'n verjaarsdagpresent aan jouself!?
(^^)
Len
DAnkie Len , Verseker