Well it seems we are going to have a jol with the Jabiru boys. Our trip already booked and includes one night at Gariep, so at least 7 gyro's at Gariep during that period.
Len, the weekend after it is the Presidents Trophy Race at Gariep, so also fully booked.
NORTH / SOUTH 2014 - GARIEP
Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
Re: NORTH / SOUTH 2014 - GARIEP
www.altairaviation.co.za
HOME OF XENON & ZEN GYROCOPTER
HOME OF XENON & ZEN GYROCOPTER
Re: NORTH / SOUTH 2014 - GARIEP
Marius, won't it be possible for Gariep to accommodate both Jabiru's and us gyro's that weekend?
Re: NORTH / SOUTH 2014 - GARIEP
Why is everyone sooo quiete about Gariep,come on Marius light the fire.
spinkaan
spinkaan
Re: NORTH / SOUTH 2014 - GARIEP
Tinkers, wil jy nie maar vir Marius bietjie aanmoedig om sy gaai in rat te kry en die Zen by Gariep te gaan afshow nie. He is a very quiet chappie. Shall we not get that ball rolling big time now?

Re: NORTH / SOUTH 2014 - GARIEP
Ja Johan ek stem saam dat Tinkers sy sterre moet warm maak,anders gaan ons nie die nuwe Zen op Gariep sien nie.
Re: NORTH / SOUTH 2014 - GARIEP
Noudat Juanita se trippie verby is en ek nie heeldag na 'n "flight logger" sit en kyk nie kan ek op iets anders konsentreer.
Johan, oom Peter, ek kan ongelukkig nie hierdie jaar die Gariep byeenkoms reel nie. Die datums vir die Gariep byenkoms is lank terug al vasgemaak en ons het 'n ooskus trippie beplan en bespreek oor daardie tyd om Gariep in te sluit, so die Zen en Xenon sal 25 Mei op Gariep wees saam met ander gyros in ons groep. Ek weet net nie wie nog daar gaan wees nie.
Ek is bereid om te help met die reelings, maar kan ongelukiig nie die week voor die tyd daar wees om te sien dat alles reg is nie, of 'n dag later bly om op te ruim nie.
Ek is ook nie seker hoeveel mense is regtig "committed" om te gaan nie. As 'n mens kyk na die hoeveelheid stemme wat hier gekry is, asook die hoeveelheid mense wat laas jaar "committed" was om by te woon. Baie mense was laas jaar gretig, belowe hulle gaan en sal daar wees, maar twee weke voor die tyd het hulle nog nie eens plek bespreek of reelings getref nie en hulle was toe ook die mense wat dit nie bygewoon het nie.
Daar was 'n klomp mense wat ver gery en party wat gure weer trotseer het om daar te wees, vir hulle sal ek enige tyd weer moeite doen.
Ons gaan 25 Mei daar wees soos wat die oorspronklike vasgestelde datum was, indien daar ander mense gaan wees, kan hulle ons laat weet en as die hoeveelhede dit regverdig kan ons dalk iets formeel reel.
Die ander voorstel is dat ons dalk iets reel by Betlehem tydens die Aeroclub Aviation week van 1 - 4 Mei.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests