Well done Pieter, I take my hat off for your effort.

Bly jy is veilig tuis by jou familie.
Sien jou DV in Alldays.

Christa
Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
Hope you guys enjoy the read....Thanks John Boucher for the MISASA Magazine and DVD
EK het soos n softy gevoel toe ek sien daar is twee vrouens wat die trip in hul eie Gyro`s gevlieg het.Tinkerbell wrote:Pieter, jou ou softy!
Daar was drie dames , Charlene de Jager het al die pad van PTA ook met haar eie Gyro gevlieg , met n passasier !Pieter Smith wrote:EK het soos n softy gevoel toe ek sien daar is twee vrouens wat die trip in hul eie Gyro`s gevlieg het.Tinkerbell wrote:Pieter, jou ou softy!
Jy en Christa laat die res van ons soos softy`s laat voel JA. Well done, ek haal my hoed af vir julle.
OK, nice. Jammer ek het nie geweet nie. Dit laat my nou nog meer na n softy voel.Jabbanaught wrote:Daar was drie dames , Charlene de Jager het al die pad van PTA ook met haar eie Gyro gevlieg , met n passasier !Pieter Smith wrote:EK het soos n softy gevoel toe ek sien daar is twee vrouens wat die trip in hul eie Gyro`s gevlieg het.Tinkerbell wrote:Pieter, jou ou softy!
Jy en Christa laat die res van ons soos softy`s laat voel JA. Well done, ek haal my hoed af vir julle.
M I Claase wrote:Hoop almal is veilig terug by die huis! Ek dink elkeen van ons wat daar was is deur n persoonlike leer kurwe,veral t.o.v. radio,vliegveld prosedures(veral vir ons ouens van Witbank en Alldays),navigasie,branstof bestuur,hoe om nie petrol te suig en laaste om al die updrafts en down drafts oor die Vrystaat te trotseer. Selfs vir ons wat al lank vlieg het iets geleer uit hierdie byeenkoms. Ek wil graag aan almal wat hierdie geleentyd moontlik gemaak het bedank, dit sluit die organiseerders EN elke vlieenier in. Persoonlik sou ek elke dame wat ingevlieg het n groot sertifikaat gegee het! Dit het regtig soms balls geverg! Dan sou ek aan die oudste vlienier ook n sertifikaat gegee het!
Aan Pieter dankie dat jy my vlieg maat was anders was ek dalk nie daar nie!
Dan is ek ook bly ek het die gesigte van die mense op die forum gesien.
Nogmaals Dankie
![]()
![]()
Malcolm ek neem kennis en sal dit ingedagte hou vir volgende keer . Ek sal alle kritiek goed of sleg gebruik om die volgende event net beter te maak , Ek is nie n events organiser nie , so leer maar nog , maar ek moet met jou saamstem ' THANKS TO ALL PILOTS !M I Claase wrote:Hoop almal is veilig terug by die huis! Ek dink elkeen van ons wat daar was is deur n persoonlike leer kurwe,veral t.o.v. radio,vliegveld prosedures(veral vir ons ouens van Witbank en Alldays),navigasie,branstof bestuur,hoe om nie petrol te suig en laaste om al die updrafts en down drafts oor die Vrystaat te trotseer. Selfs vir ons wat al lank vlieg het iets geleer uit hierdie byeenkoms. Ek wil graag aan almal wat hierdie geleentyd moontlik gemaak het bedank, dit sluit die organiseerders EN elke vlieenier in. Persoonlik sou ek elke dame wat ingevlieg het n groot sertifikaat gegee het! Dit het regtig soms balls geverg! Dan sou ek aan die oudste vlienier ook n sertifikaat gegee het!
Aan Pieter dankie dat jy my vlieg maat was anders was ek dalk nie daar nie!
Dan is ek ook bly ek het die gesigte van die mense op die forum gesien.
Nogmaals Dankie
![]()
![]()
Yes at 73 the oldest Gyro PIlot , also will remember that for future events !Pieter Smith wrote:M I Claase wrote:Hoop almal is veilig terug by die huis! Ek dink elkeen van ons wat daar was is deur n persoonlike leer kurwe,veral t.o.v. radio,vliegveld prosedures(veral vir ons ouens van Witbank en Alldays),navigasie,branstof bestuur,hoe om nie petrol te suig en laaste om al die updrafts en down drafts oor die Vrystaat te trotseer. Selfs vir ons wat al lank vlieg het iets geleer uit hierdie byeenkoms. Ek wil graag aan almal wat hierdie geleentyd moontlik gemaak het bedank, dit sluit die organiseerders EN elke vlieenier in. Persoonlik sou ek elke dame wat ingevlieg het n groot sertifikaat gegee het! Dit het regtig soms balls geverg! Dan sou ek aan die oudste vlienier ook n sertifikaat gegee het!
Aan Pieter dankie dat jy my vlieg maat was anders was ek dalk nie daar nie!
Dan is ek ook bly ek het die gesigte van die mense op die forum gesien.
Nogmaals Dankie
![]()
![]()
Plesier my ou Pitts Special wing man, as dit nie vir jou was nie sou ek ook nie daar gewees het nie. JA dis waar wat jy se oom Peter Goldsmith op sy jare om so trip te gedoen het kon ook seker bietjie meer herkening gekry het. Al gesigte wat ek nog nie by die naam kan sit nie is die Calidus Pilots, waar was hulle die aand? Hoop ek kan julle manne op alldays ontmoed oor 3 weke, by die Alldays Flyinn. Ons het mekaar seker maar net gemis opo die trip.![]()
Baie mooi Fotos , maar jou gesig toe jy land en vir ons lag , PRICELESSPieter Smith wrote:'n Paar fotos wat ek geneem het op my Gariep trip.
I will send email to all pilots as well as the airfield !Tinkerbell wrote:Pls let me know if anyone found a pair of Serengeti sunglasses in the bigger hangar. Must have dropped it this morning. Thnx
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests