PARYS TO STELLENBOSCH
Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
- fransstrydom
- Look I'm flying
- Posts: 221
- Joined: Wed Apr 30, 2008 7:45 am
Re: PARYS TO STELLENBOSCH
Some more photo's
- Shallowpig
- Learning to fly
- Posts: 52
- Joined: Mon Aug 30, 2010 7:32 am
- Location: The Coves
Re: PARYS TO STELLENBOSCH
My eerste "post" op die forum,my eerste "cross-country" en my eerste "heel lekker kry" in of moet ek se met 'n gyro.
Ja ek was een van die manne wat nie saam met "Kriek" en "Radiator" hulle by fash op gedaag het nie, maar het tog die trip ongelooflik geniet.
Ek plaas so 'n paar herrineringe soos met Riaan se kamera vas-gele.
Jaco

- Attachments
-
- Gele's op die straight en level
- Gele's straight en level.JPG (56.26 KiB) Viewed 2691 times
-
- Kan ons nog hoer asb?
- Hoog genoeg.JPG (17.07 KiB) Viewed 2691 times
-
- Riaan met sy hoogte vrees
- Hoogte vrees.JPG (43.42 KiB) Viewed 2691 times
-
- Pierre met 'n Anderste UFO
- Pierre in 'n ou UFO.JPG (33.14 KiB) Viewed 2691 times
I should have..,I could have..., I would have...,
Means nothing compared to I DID...
Means nothing compared to I DID...
- Jabbanaught
- Frequent Flyer
- Posts: 1177
- Joined: Sat Sep 01, 2007 7:45 pm
- Location: FASH - Stellenbosch
Re: PARYS TO STELLENBOSCH
Welcome , Pity you did not make it all the way to Stellenbosch , Thanks for sharing the Pics
Autogyro - Calidus ZU- ???
Magni M22 - ZU EGA
Magni M22 - ZU EGA
Re: PARYS TO STELLENBOSCH
Jaco, welcome to the forum. Seems like you guys had an awesome trip despite not making it to FASH. Nice pics.
www.altairaviation.co.za
HOME OF XENON & ZEN GYROCOPTER
HOME OF XENON & ZEN GYROCOPTER
- Shallowpig
- Learning to fly
- Posts: 52
- Joined: Mon Aug 30, 2010 7:32 am
- Location: The Coves
Re: PARYS TO STELLENBOSCH
Thanks Guys.
I really did miss out on a good opportunity to get to know the gyro guru's.
Gariep will just have to make up for Stellenbosh.
By that time I'll hopefully have some hours behind me.
Regards
J
I really did miss out on a good opportunity to get to know the gyro guru's.
Gariep will just have to make up for Stellenbosh.
By that time I'll hopefully have some hours behind me.
Regards
J
I should have..,I could have..., I would have...,
Means nothing compared to I DID...
Means nothing compared to I DID...
- fransstrydom
- Look I'm flying
- Posts: 221
- Joined: Wed Apr 30, 2008 7:45 am
Re: PARYS TO STELLENBOSCH
Jaco,
Baie mooi foto's.Hou van die sonsopkoms met die rotors in silhouette.
fransstrydom(scary pilot)
Proud Sycamore Owner
ZU-CCN
Rhino Park
Baie mooi foto's.Hou van die sonsopkoms met die rotors in silhouette.
fransstrydom(scary pilot)
Proud Sycamore Owner
ZU-CCN
Rhino Park
Re: PARYS TO STELLENBOSCH
Goeie more Francois
Is die Sycamore se deur darm al terug? Hoop jy het die keer dikker skroewe gebruik en 'n plaker op geplak - "MOET NIE HIER .......... VAT NIE!!! GEDURENDE FLUG"
Groete van die Kaap, ek het darm die afgelope week so 4 ure weer gevlieg met Maya hoop om julle volgendejaar te sien.
Groete
DFL
Is die Sycamore se deur darm al terug? Hoop jy het die keer dikker skroewe gebruik en 'n plaker op geplak - "MOET NIE HIER .......... VAT NIE!!! GEDURENDE FLUG"
Groete van die Kaap, ek het darm die afgelope week so 4 ure weer gevlieg met Maya hoop om julle volgendejaar te sien.
Groete
DFL
- fransstrydom
- Look I'm flying
- Posts: 221
- Joined: Wed Apr 30, 2008 7:45 am
Re: PARYS TO STELLENBOSCH
Hello Sarel,ZU-DFL wrote:Goeie more Francois
Is die Sycamore se deur darm al terug? Hoop jy het die keer dikker skroewe gebruik en 'n plaker op geplak - "MOET NIE HIER .......... VAT NIE!!! GEDURENDE FLUG"
Groete van die Kaap, ek het darm die afgelope week so 4 ure weer gevlieg met Maya hoop om julle volgendejaar te sien.
Groete
DFL
Verskriklik baie dankie vir al die moeite tussen jou en Len om die SUBARU engine en die deur op die regte plek te kry.Ek wonder of n mens nie n nuwe "TOPIC" op die forum moet skep vir gevalle soos hierdie nie.Daar is voortdurend pakkies wat landwyd afgelewer moet word en dis dalk n plan om op die forum aan te kondig indien jy van plan is om te reis tussen verskillende bestemmings.Dit mag dalk net moontlik wees dat jy vir iemand anders n groot guns kan doen.
Ek was baie bevoorreg om n stel ekstra deure te besit.Ek het dadelik weer my deure terug gesit want ek moet se,as jy eers gewoond is aan n toe kajuit is dit glad nie pret om in n oop gyro te vlieg nie.Noem my maar n sissie.Ek het juis vandag n stel pragtige deur knippe by Silverton Canopy Centre gekoop,en ek gaan n ekstra stel knippe voor aan die deure aanbring.Wat hier gebeur het is nie n swak punt op die Sycamore nie,en ek blameer myself omdat ek uitklim en nie die deur laat sak nie.Die deur is al n paar keer deur die wind toegeklap.
Aan al die vriende wat ek oor die afgelope twee jaar gemaak het wil ek n baie geseende
Kersfees en n voorspoedige Nuwejaar toe wens.Ek dink Pieter se boodskap met die ganse verduidelik dit pragtig.Wat hy nie genoem het nie is dat ganse vir lewe paar.Volgende jaar gaan WONDERLIK wees vir al die Aviators,nie net vir Gyro's nie.
fransstrydom
Proud Sycamore Owner
ZU-CCN
Rhino Park
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests