How was the wx?
PS. I was dong some maintenance in the garden



Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
Stem met jou saam, ma deesdae regtig nie meer lus om dit self te doen nie...THI wrote:Jong...daar is min dinge wat so lekker ruik en min dinge so mooi soos 'n gesnyde grasperk!
Maar bossies uittrek...![]()
![]()
Is dit wat ek ruik as ons so laag vlieg (HaHa)THI wrote:Jong...daar is min dinge wat so lekker ruik en min dinge so mooi soos 'n gesnyde grasperk!
Maar bossies uittrek...![]()
![]()
Condor ek het nie geweet jy kan onderste bo vlieg nieCondor wrote:Is dit wat ek ruik as ons so laag vlieg (HaHa)THI wrote:Jong...daar is min dinge wat so lekker ruik en min dinge so mooi soos 'n gesnyde grasperk!
Maar bossies uittrek...![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests