Goeie dag
MFS van Middelburg is aan die beweeg, sodoende het ons besluit om Ducks Pond te begin.
Wat is Ducks Pond, wel dis amper soos ‘n klein restaurant waar alle pilots en hul gesin kan breakfast hou enige tyd tussen 07:00 – 11:30 elke dag van die week, vanaf 16 Mei 2011. Besprekings is ook welkom.
Dan elke woensdag agter middag so vanaf 17:00 – 22:00 hou ons ‘n braai, daar is braai pakkies beskikbaar vir R30.00 ‘n pakkie. “Ondersteun Ducks Pond”
In die pakkie is daar ‘n chop, wors, steak. Ons voorsien die Slaai / Pap / Sous / Buns. “Hanger talk”
Daar is ook overnight hangarage beskikbaar.
Indien u ‘n student het wat solo, kan jul hul na ons stuur waar ons dan u in kennis sal stel dat hul hier veilig opgedaag het, en ook as hul opgesteig het om terug te keur na u toe.
Vanaf 1Mei 2012 gaan ons ‘n “Fly-in” reel vir 1 Mei elke jaar as ‘n vaste reeling, almal is welkom.
Lekker veilig vlieg almal, wat ‘n voorreg!!
Byvoorbaat Dank
Ludie
072 623 8236
Cathy
082 504 0989
microflyers@midict.co.za
DUCKS POND
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 100
- Joined: Tue Mar 21, 2006 11:29 am
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 100
- Joined: Tue Mar 21, 2006 11:29 am
Re: DUCKS POND
Thanx hope to see you aswell.
Cathy
Cathy
- BONZAI BELL
- I hate turbulence
- Posts: 337
- Joined: Fri Sep 17, 2010 11:54 am
- Location: Springs Airfield
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 100
- Joined: Tue Mar 21, 2006 11:29 am
Re: DUCKS POND
Goeie dag
Dankie vir die toewense.
Die koordinate is soos volg: 25 40 53 Suid & 29 26 35 Oos
Hoop om jou gou te sien
Groete
Cathy
Dankie vir die toewense.
Die koordinate is soos volg: 25 40 53 Suid & 29 26 35 Oos
Hoop om jou gou te sien
Groete
Cathy
Last edited by Ludie du Plessis on Thu Jul 28, 2011 10:25 am, edited 1 time in total.
- Badger
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 113
- Joined: Mon Jan 30, 2006 1:47 pm
- Location: Farm "Stukkie Hemel" Dinokeng Game Reserve (25 21.229 S 28 24.457 E) & Saudi Arabia.
Re: DUCKS POND
[quote="Ludie du Plessis"]Goeie dag
Dankie vir die toewense.
Die koordinate is soos volg: 50 40 23 S & 29 26 35 O
Hoop om jou gou te sien
Groete
Cathy[/quote]
Hallo Cathy, is jy seker die coordinate wat jy verskaf het is juis. Middelburg (FAMB) is S25 41 08.40 en E029 26 25.90. Hoe ver is julle van FAMB af.

"Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breaths away"
Savannah MXP740 VG
Savannah MXP740 VG
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 100
- Joined: Tue Mar 21, 2006 11:29 am
Re: DUCKS POND
Ek vra om verskoning ek het die koordinate reg gestel
Dankie
Dankie
- Badger
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 113
- Joined: Mon Jan 30, 2006 1:47 pm
- Location: Farm "Stukkie Hemel" Dinokeng Game Reserve (25 21.229 S 28 24.457 E) & Saudi Arabia.
Re: DUCKS POND
Geen probleem. Dit het net snaaks gelyk toe ek dit in Easy plan in getik het. Baie dankie en sal n draai daar kom maak as ek weer terug in die land is.
"Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breaths away"
Savannah MXP740 VG
Savannah MXP740 VG
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 100
- Joined: Tue Mar 21, 2006 11:29 am
Re: DUCKS POND
Baie dankie, Kanie wag om jou te ontmoet nie lekker veilig vlieg
- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: DUCKS POND
Ek weet nou nog nie wat die Kords is nie.
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
- Badger
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 113
- Joined: Mon Jan 30, 2006 1:47 pm
- Location: Farm "Stukkie Hemel" Dinokeng Game Reserve (25 21.229 S 28 24.457 E) & Saudi Arabia.
Re: DUCKS POND
[quote="Blue Max"]
Ek weet nou nog nie wat die Kords is nie. [/quote]
Cathy het dit in haar boonste pos reg gestel die coordinate vir Ducks pond is: 25 40 53 S & 29 26 35 O.
Ek weet nou nog nie wat die Kords is nie. [/quote]
Cathy het dit in haar boonste pos reg gestel die coordinate vir Ducks pond is: 25 40 53 S & 29 26 35 O.
"Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breaths away"
Savannah MXP740 VG
Savannah MXP740 VG
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 25 guests