Page 1 of 1

GoPro Hero 3 White Edition - R2500 - SOLD!!

Posted: Tue Jan 19, 2016 11:34 am
by Alpha
Hi All,

I have a GoPro Hero 3 that I want to sell.

Awesome Camera, comes with housing plus mounts..

Re: GoPro Hero 3 White Edition - R2500

Posted: Wed Jan 20, 2016 6:11 am
by Alpha
Bump

Re: GoPro Hero 3 White Edition - R2500

Posted: Wed Jan 20, 2016 8:25 am
by Pietb
Hi Gary
Het hy remote by met al die standaard ekstras ?
Hoe oud is die kamera ?
Piet

Re: GoPro Hero 3 White Edition - R2500

Posted: Wed Jan 20, 2016 9:09 am
by Alpha
Hi Piet,

Kamera is omtrent 1 jaar oud, maar is baie mooi opgepas. Die remote kom nie saam met die kamera vir daardie prys nie, maar sal hom insluit vir R200 ekstra.

Regards (^^)

Re: GoPro Hero 3 White Edition - R2500

Posted: Wed Jan 20, 2016 9:11 am
by Air Hog
Pietb wrote:Hi Gary
Het hy remote by met al die standaard ekstras ?
Hoe oud is die kamera ?
Piet
Hi Piet, die remote is nie nodig nie, werk hom van jou selfoon af met die Gopro app. Ek het dieselfde een. En moenie worry oor ouderdom nie, jy upgrade sy Firmware deur Gopro. Hierdie is 'n bargain.

Re: GoPro Hero 3 White Edition - R2500

Posted: Wed Jan 20, 2016 9:40 am
by Pietb
Dankie vir die terugvoer Manne.
Ek besit reeds een en is baie tevrede met hom !
Ek doen navraag namens `n pel van my.
Ek sal dat hy jou kontak Gary !
Groetnis

Re: GoPro Hero 3 White Edition - R2500 - SOLD!!

Posted: Wed Jan 20, 2016 11:07 am
by Alpha
Baie Dankie Piet,

Hy het my ge-kontak en die Kamera is verkoop. (^^) (^^)

Re: GoPro Hero 3 White Edition - R2500 - SOLD!!

Posted: Wed Jan 20, 2016 11:15 am
by Pietb
Alpha wrote:Baie Dankie Piet,

Hy het my ge-kontak en die Kamera is verkoop. (^^) (^^)
Plesier Gary (^^)