Page 1 of 1

Alfa Romeo starter

Posted: Mon Sep 22, 2014 4:51 pm
by witwillem
Jis peoples ekke is op soek na n starter vir my goeie vriend wat tans amper bedleend is sy ou alfatjie se stater hettie gees gegee , help tog asb willempie (-) (^^)

Re: Alfa Romeo starter

Posted: Tue Sep 23, 2014 12:07 pm
by BUKS VAN NIEKERK
hallo willempie, bel die manne hulle rebuild Alfa's, sal jou die regting heading gee
William zero 7 one 875 seven 00 niner ($$)

Re: Alfa Romeo starter

Posted: Sat Sep 27, 2014 9:04 pm
by witwillem
Jis peoples die ouste se ou Alfajtie :(> is nou sommer weer spiekeries , ja een van sy manne het gehelp om die ding uit tehaal , dis toe na Petoria geneem en vandag toe ek hom sien , sie jy net xxx anne , ja die ou smile nou weer hoor , die ou motortjie is nou weer reg , seg die bergheks dis asof daar weer vrede innie huis is , ja so issit , dankie ou buksie ekke hoor daai mooi windlus van jou ko dalk weer rhino toe (^^) (^^) willempie