Jeep CJ 6 project.(Sold)

Non aviation related items for sale, swop or wanted
User avatar
Folla
I hate turbulence
I hate turbulence
Posts: 339
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:06 pm
Location: Die vreemde in!!!

Jeep CJ 6 project.(Sold)

Postby Folla » Wed Jul 16, 2014 2:55 pm

Ek verkoop my CJ 6 projek. Het meer as R 70 0000 spandeer op hom. Die geld wat ek vra regverdig nie dat ek hom verkoop nie, maar ek het die laaste 6 Maande 3 kliente wat voel hulle het nie nodig om hulle rek. Te betaal nie. Met die gevolg dat ek sonder n huis gaan sit in die volgende week. :( die onderstel is landcruiser HJ 45 met 4 Spoed hand rat en transfercase. Bell housing vir 283 Chevy v8 met 327 cam. Die enjin is kompleet oorgedoen met nuwe water pomp.Die propshaft's is ook Klaar verkort en gebalenseer. Die diff's is oopgemaak en al die bearings en seels vervang. Nuwe shock's en vere laat retention en nuwe bushes en shack's op bladvere. Die bak is Klaar oorgespray. Nuwe radiator. Brand new front lock hub's.
My price R 35000.00 Folla
0825016435
Attachments
image.jpg
image.jpg
image.jpg
image.jpg
image.jpg (93.55 KiB) Viewed 1438 times
image.jpg
image.jpg (93.99 KiB) Viewed 1438 times
image.jpg
image.jpg
image.jpg
Folla

This is not Flying, this is a Flippen Adventure.!!!!![/size]
witwillem
Top Gun
Top Gun
Posts: 529
Joined: Sat Mar 21, 2009 10:55 am

Re: Jeep CJ 6 project.(Sold)

Postby witwillem » Fri Aug 29, 2014 7:29 pm

Bly om te hoor die projek is verkoop alex ( leprachaun)
User avatar
Folla
I hate turbulence
I hate turbulence
Posts: 339
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:06 pm
Location: Die vreemde in!!!

Re: Jeep CJ 6 project.(Sold)

Postby Folla » Sat Aug 30, 2014 12:34 am

witwillem wrote:Bly om te hoor die projek is verkoop alex ( leprachaun)
Vinnig hardloop hoor, die pad het doringtjies.
Folla

This is not Flying, this is a Flippen Adventure.!!!!![/size]
witwillem
Top Gun
Top Gun
Posts: 529
Joined: Sat Mar 21, 2009 10:55 am

Re: Jeep CJ 6 project.(Sold)

Postby witwillem » Mon Sep 01, 2014 11:29 am

Jis ou follatjie hier by my is perre duwweltjies , dan is daar ok spietkoppe en jan tak , so jy kan sie onse manne is gewoont om te laat loop, hoop jou se dinge ko reg , anners moet jy ko kuier dan vat on so n trkkie. Vannie blits en jy praat jou se hart uit en ons gaat dan maar net vort willempie (**)
User avatar
Folla
I hate turbulence
I hate turbulence
Posts: 339
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:06 pm
Location: Die vreemde in!!!

Re: Jeep CJ 6 project.(Sold)

Postby Folla » Mon Sep 01, 2014 4:41 pm

Baie dankie, dit sal Nogal gehelp het. (^^)
Folla

This is not Flying, this is a Flippen Adventure.!!!!![/size]

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 11 guests