Mauw
Mauw
My Trike (windlass 582) manual says Max all upweight 450kg @ 2000Ft. What is my all up weight @ 5200Ft. Due denisty alt ext.
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
- KFA
- Toooooo Thousand
- Posts: 2789
- Joined: Mon Jun 19, 2006 8:09 pm
- Location: Now at Petit (FARA)
- Contact:
Re: Mauw
Dit bly dieselfde maar jy moet net mooi uitvind by Craig van (Solo Wings???) As ek reg onthou was die windlass nie 450 nie maar iets in die 300kg. Maak net dood seker, jou lewe hang daarvan af.
Hoekom bly die Max TOW dieselfde? Want die vliegtuig se struktuur verander nie omdat jy nou op 'n ander hoogte is nie, die pyp is dieselfde dikte. Wat wel verander is die density altitude en die uitset van die engine en die effektiwiteit van die prop en dit bepaal of jy in die lug kom of nie.

Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests