Sit bietjie vir om Flo ok op diet.Bozo wrote:Ek het by Flo Momberg Centurion Flight Centre aangesluit. Wat my oortuig het is. Toe ek hom se wat ek weeg toe se hy vir my, "Nee Man!! Jy moet jou dik gat op n dieet sit". Ek hou van mense wat dit se soos dit is. Hy het glo n instrukteer vir die job.
