

pics to follow

Johan ek het nog so baie om te leer maar glo my dit was nog altyd groot fun vir my. Gelukkig is ek deel van die Potties patrolie en hulle maak dit altyd fun al voel jy "down" na n een of twee bad sessies.HENNING JOHAN wrote:Geluk Louwrens!Nou begin die fun!!
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests