


Vandag was die beste dag ooit.
Ek het vanmiddag my finale vlieg toets getoets en geslaag.





Baie baie dankie aan Nico Willemse, my Instrukteur van Bushveld Flight Academy vir al sy hulp, raad en geduld. Jy is n puik instrukteur en ek kon vra vir beter nie. Ek wardeer dit op reg.
Ook baie dankie Oom Roelf Palm wat my getoets het en al sy raad.