P Prop

Suppliers of aircraft, accessories or services
User avatar
pprop
Signed up at flight school
Posts: 25
Joined: Tue May 24, 2005 8:26 am
Location: 387 Long ave, Ferndale, Randburg
Contact:

Re: P Prop

Postby pprop » Mon Mar 08, 2010 6:53 pm

480 perdekrag is die hoogste wat ek al hier gemaak het asook vir Chris van Hoof se 200 hp Cozy - die P Prop het hom na die Afrika hoogte rekord gehelp. die ander is vir Brett Routly vir n RV7 met n 200hp Subaru engine en ratkas. Die vlieg blykbaar pragtig. Die laaste Rv propeller wat ek hier ontwerp en gesny het was vir Pat Hanley van SA MOONEY in Oktober 2009 vir n 180hp Lycoming vir n RV8
Die vrind van jou is welkom om al die moeilike vrae te vra en kan hy maar gerus die bogenoemde kerels kontak.

Versigtig vlieg manne! en gee elkeen van julle jou propeller n drukkie en n soentjie voor jy huis toe gaan hoor!
User avatar
Oupa-G
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 883
Joined: Tue Apr 24, 2007 8:57 pm

Re: P Prop

Postby Oupa-G » Sat Mar 13, 2010 3:56 pm

Pieter and Bets the new 74x60 is beautiful and for this aeroplane the Bosvark we are now at the limit. This is a magnificent cruise prop with good take-off performance. It does not take much to get the Bosvark into the air. Thanks for the love and attention to detail.

Cheers Oupa-G
User avatar
Madman
The Boss
The Boss
Posts: 1568
Joined: Mon Feb 22, 2010 12:17 pm
Location: Crosswinds - An Airfield in the Wild West!

Re: P Prop

Postby Madman » Tue Mar 29, 2011 3:28 pm

Hi,

I must say thank you to Oom Peter and Bets for their very kind and helpful hand which they have given me.I rocked up at their house after work,must have been past 7pm unannounced and there they were still full of smiles welcoming myself and my wife in to their home :lol: My wife never got out the car though..afraid of the dogs ##

This prop is the same prop which Jose aka Porra took to Peter a year ago as I have now purchased the beautiful Windlass ZS-WRJ...the prop would still have been awesome if it was not for the stone or something I picked up when I went to Baps from Circus.

Thank you for your wonderful service and I wish you many more years of smiles vhpy

(^^)

Rafiek
ZU-BVV "The Black and Yellow Beast"
"There's a party in the sky"
User avatar
pprop
Signed up at flight school
Posts: 25
Joined: Tue May 24, 2005 8:26 am
Location: 387 Long ave, Ferndale, Randburg
Contact:

Re: P Prop

Postby pprop » Tue Mar 29, 2011 6:57 pm

It's only a pleasure Rafiek. The prop is almost ready and looking very pretty
User avatar
Madman
The Boss
The Boss
Posts: 1568
Joined: Mon Feb 22, 2010 12:17 pm
Location: Crosswinds - An Airfield in the Wild West!

Re: P Prop

Postby Madman » Thu Mar 31, 2011 5:05 pm

Thank you Peter,

I will be proud to fly my pretty prop vhpy

So excited...last weekend was the first weekend in a long time that I have not flown...

Thank you again Oom Peter,looking forward to seeing you again :!:

Keep Well

(^^)
ZU-BVV "The Black and Yellow Beast"
"There's a party in the sky"
User avatar
Madman
The Boss
The Boss
Posts: 1568
Joined: Mon Feb 22, 2010 12:17 pm
Location: Crosswinds - An Airfield in the Wild West!

Re: P Prop

Postby Madman » Mon Apr 04, 2011 8:18 am

Good morning all vhpy

I hope you all had an awesome weekend :!:

I just want to say thank you to Oom Piet and Bets for the awesome job done on my prop.It looks brand new,better than what it looked before. ^*^^

Trevor helped me put the prop on and track it,the prop is perfectly balanced,flies amazing...for some reason I am getting a better cruise speed and two up it flew even better than I can remember. s023

A very big thank you once again to Oom Piet,Bets and to Trevor Davies..trully helpful and awesome people :!: :!: :!:

This was a pic taken by my brother in law on Saturday after an awesome afternoon of flying,he really enjoyed it... :P

Have an awesome day ##

(^^)

Rafiek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Madman on Mon Apr 04, 2011 9:41 am, edited 2 times in total.
ZU-BVV "The Black and Yellow Beast"
"There's a party in the sky"
User avatar
Gompou
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 134
Joined: Tue Mar 24, 2009 8:20 am
Location: Verneukpan Noord-Kaap

Re: P Prop

Postby Gompou » Mon Apr 04, 2011 8:39 am

Hi Oom Piet
Wat gaan dit kos om 'n warpdrive prop met s/s plaatjies op die punte oor te trek. My Trike het dit op en ek hoor dat oom dit gedoen het. Wil dit graag op my Gyro se warp ook laat doen.Help baie vir die grondbane.
Voorlpopig dankie
Gompou
Naked Cobra
ZU-CON
User avatar
pprop
Signed up at flight school
Posts: 25
Joined: Tue May 24, 2005 8:26 am
Location: 387 Long ave, Ferndale, Randburg
Contact:

Re: P Prop

Postby pprop » Mon Apr 04, 2011 10:42 am

Beste Gompou,
As die Warp nie te sleg lyk nie dan omtrent R1800. As die prop egter al pak slae gekry het - bv 3mm tot 10 of 15 mm chips uit die leading edge uit dan moet ons werklikwaar die leading edge eerste herstel met n baie goeie epoksie - nie superglue en ander drek nie - .Waneer die klompie epoksie nou lekker dik op die leading edges vas sit en lekker hard is na so 2 of drie dae dan vyl en skuur ons baie versigtig en suutjies aan elke lem om nie die slapende draak (Sy naam is BALANSERING!!) heeltemaal wakker te maak of te versteur nie. Nou na ek die prop goed deurgekyk het dan word hy baie, baie, BAIE skoon gemaak met lappe en 2K verdunners om al die olietjies van orals van die engine af, af te was en weg te jaag.
Nou kyk ek die lemme weereens baie goed deur. As ek tevrede is dan word die lemme met n baie duursame semi Matt swart 2K gespuitverf - niks van daai twakverf in skut en ruk blikkiies van die naaste handelaar nie. Dis terrible verf daai en net goed genoeg vir n outa se bicycleraam om die roesplekke so plek plek weg te steek. Jy moet jou hub saam bring want die propeller word met sy drie lemm baie, baie noukeurig gebalanseer. Om die waarheid te se moet jy asb nie die lemme uitmekaar haal nie. Die rede is dat jy die lemme nou al tien teen een so lekker gestel het vir jou manier van vlieg dat as ek dit agterna moet stel, dan donner ek seer sekerlik die hele ou spul in hulle se swernoot in. Die koste loop dan so by R2400 tot R2600. Die vlekvrye staal word geborsel om n mooi effek te toon. Na die prop gebalanseer en gespuitverf is dan laat ons hom droog word in n baie spesiale klimaat en temperatuur beheerde kamer sodat die epoksie en 2k verf optimum sterkte beryk VOORDAT jy die prop weer opsit. Die hele proses neem so by die 8 to 10 werksdae. Dit is nou n eersteklas bakgat goeie tyd om vroulief te trakteer op alles wat sy wil he ter voorbereiding vir die nuus dat jy en miskien n klompie manne iewers moet heen gaan.... of so iets - n man weet mos nie eintlik watter avontuur voorentoe le nie. Jong verskoon maar die lang storie - ek verdwaal hoeka altyd so lekker van die onderwerp af.
Beste groete,
Oom Piet
User avatar
pprop
Signed up at flight school
Posts: 25
Joined: Tue May 24, 2005 8:26 am
Location: 387 Long ave, Ferndale, Randburg
Contact:

Re: P Prop

Postby pprop » Mon Apr 04, 2011 10:45 am

Beste Gompou,
Ja-nee die "Altsheimers lite" - soos my dogter my vertel, het vasskop plek gekry. Die lemme kry elkeen 3 seksies vlekvrye staal van 0,5mm dik by 45mm wyd by 75mm lank. Lekker fris en sterk
Beste groete weereens,
Oom Piet
User avatar
pprop
Signed up at flight school
Posts: 25
Joined: Tue May 24, 2005 8:26 am
Location: 387 Long ave, Ferndale, Randburg
Contact:

Re: P Prop

Postby pprop » Mon Apr 04, 2011 10:47 am

Beste Rafiek,
Baie dankie vir die komplimente en foto hoor!! Mooi vlieg, hoog vlieg en lank vlieg altyd hoor.
Beste groete,
Oom Piet
User avatar
Gompou
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 134
Joined: Tue Mar 24, 2009 8:20 am
Location: Verneukpan Noord-Kaap

Re: P Prop

Postby Gompou » Mon Apr 04, 2011 3:13 pm

Oom Piet
Baie dankie vir die pryse. My warp is 4 blade, so ek neem aan die prys is op 'n drie blade. Prop nog baie mooi op hierdie staduim.Sal verder met die telefoon reel wanneer ek reg is om dit te laat doen.
Groete
Gompou
Naked Cobra
ZU-CON
User avatar
Madman
The Boss
The Boss
Posts: 1568
Joined: Mon Feb 22, 2010 12:17 pm
Location: Crosswinds - An Airfield in the Wild West!

Re: P Prop

Postby Madman » Tue Apr 05, 2011 2:52 pm

Baie dankie Oom Piet,ek sal so maak...geniet julle die week verder s023
ZU-BVV "The Black and Yellow Beast"
"There's a party in the sky"

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 11 guests