Page 1 of 1

Altyd die beste

Posted: Mon Sep 15, 2008 4:37 pm
by BOATCH
Ek was op n fly in die naweek en was verbaas oor hoe die ouens altyd n ander produk afkraak. Ek het tussen ander mense gestaan en dit was int om tehoor HIERDIE IS N BETER FLIEGTUIG AS DAARDIE . want ek wou so een koop maar my airie is hier beter en daar beter en hierdie een is soveel goedkoper as daardie een .Alle vliegtuie het hulle beter en minder goeie punte, maar as n agent n ander se produk afbreek kry ek min respek vir so n persoon en loop uit sy vertoon stalletjie.

Re: Altyd die beste

Posted: Tue Sep 16, 2008 7:58 pm
by Boet
Die moddergooiers het al vir my baie vliegtuie verkoop. Los hulle maar net rustig uit. :wink:

Re: Altyd die beste

Posted: Wed Sep 17, 2008 2:40 am
by grostek
Hi Boatch , Boet,

Mooi gese julle twee. :) :) :)

Groete,

Gunter Rostek.