Prop for 3.47:1 gearbox?

Technical questions, advice, sharing information etc (aircraft, engines, instruments, weather and such)
User avatar
RudiGreyling
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Fri Jun 03, 2005 9:10 am
Location: The Coves
Contact:

Prop for 3.47:1 gearbox?

Postby RudiGreyling » Mon Jul 17, 2017 3:32 pm

Aviators I am looking for opinions on 2 bladed Props for a 3.47 Gearbox for my Fokker Project.

My engine horsepower/torq of my HKS is going to be somewhere between a 503 and 582 and it is in TRACTOR configuration (prop on front of airplane) with a max level speed of 85MPH.

If you have any experience on 3.47 ratio and 2 bladed props, please comment below....

Thank you in advance.
Kind Regards
Rudi
"Science, freedom, beauty, adventure - Aviation offers it all"
http://www.RudiGreyling.com
User avatar
Induna
Nothing beats flying
Nothing beats flying
Posts: 410
Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
Location: Port Owen - Western Cape

Re: Prop for 3.47:1 gearbox?

Postby Induna » Tue Jul 18, 2017 11:29 am

Rudi,

die beste is om te gesels met oom Piet van P-Prop. Hy neem jou enjn en lugraam data in ag en bereken die regte prop vir jou vliegtuig. Hulle sagteware is spot on en ek het nog elke keer die beste prop gekry vir die applikasie.

En hulle props kos nie n arm en n been nie. Jy spesifiseer hoe hy moet geverf word, ens..

Sterkte!

Jacques
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
User avatar
RudiGreyling
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Fri Jun 03, 2005 9:10 am
Location: The Coves
Contact:

Re: Prop for 3.47:1 gearbox?

Postby RudiGreyling » Wed Jul 19, 2017 2:31 pm

Induna wrote:Rudi,

die beste is om te gesels met oom Piet van P-Prop. Hy neem jou enjn en lugraam data in ag en bereken die regte prop vir jou vliegtuig. Hulle sagteware is spot on en ek het nog elke keer die beste prop gekry vir die applikasie.

En hulle props kos nie n arm en n been nie. Jy spesifiseer hoe hy moet geverf word, ens..

Sterkte!

Jacques
Hey Jaques, Dankie! Maar dis presies wat ek eerste gedoen het, maar Piet P-prop se antwoord was dat jy nie baie goeie ondervinding met die HKS gehad het nie, was op a trike so pusher configurasie, so dis hoekom ek weer hier vra net om 'n data basis op te bou van wat mense s^e werk goed. My perfekte hoop is om miskien een of twee props te leen en te toets, en met dit bearm, sal ek by Piet P-prop weer gaan aanklop en hom vra om vir my 'n splinter nuwer een te doen vir my Fokker Projek.

Hoop dit maak s'n.

Groete
Rudi
"Science, freedom, beauty, adventure - Aviation offers it all"
http://www.RudiGreyling.com

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 24 guests