Weight Shift Microlight Owners Western Cape
Posted: Thu Jun 01, 2017 8:30 am
Hallo mense hoop die dinge gaan nog blink !
Ek is tans besig om al die ouens wat trikes het/vlieg in die kaap bymekaar te kry sodat ons die gees biedjie aan die gang kan kry en almal mekaar kan leer ken ook.
Gooi jou nommer hier onderaan sodat ek jou op ons whatsapp group kan sit.
Groetness