
Help asb... Ek is nie so baie tegnies aangele nie en sukkel nou met n klein probleem...
Ek het die "gewone bulb" lig op my trike (503 DCDI) afgehaal en vervang met n 18W 6LED spot light...
Nou het ek kwaai interference op my radio wanneer lig aangeskakel is...
Is daar daar iets wat ek daaraan kan doen sonder om te veel aan bedrading te peuter, of moet ek maar ou lig terug sit...