AP on Skyjeep Pretoria

Technical questions, advice, sharing information etc (aircraft, engines, instruments, weather and such)
barries
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 61
Joined: Tue Dec 23, 2008 7:48 am

AP on Skyjeep Pretoria

Postby barries » Mon Nov 24, 2014 11:33 am

Hi fellow microlighters,

Can anyone please recommend Approved Persons rated on Skyjeeps in the Pretoria area?

Thanks

Barries

:?: :?: :?:
pit bull
Almost a pilot
Almost a pilot
Posts: 162
Joined: Mon Dec 24, 2012 11:17 pm
Location: Rwanda- Work, Grassland sports facility home base

Re: AP on Skyjeep Pretoria

Postby pit bull » Mon Nov 24, 2014 7:00 pm

barries wrote:Hi fellow microlighters,

Can anyone please recommend Approved Persons rated on Skyjeeps in the Pretoria area?

Thanks

Barries

:?: :?: :?:
dag se,

bel vir Jacques hy vlieg nou n jeep. centurion, hy sal jou help- jou in die regte rigting wys ( ek is seker) hy sal nie om gee as ek sy nr hier plaas nie vhpy

082 789 5865........... of vir flo.......082 666 2000.

hoop jy word gehelp.

groete

pit bull
Blessed By THE BEST.
barries
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 61
Joined: Tue Dec 23, 2008 7:48 am

Re: AP on Skyjeep Pretoria

Postby barries » Tue Nov 25, 2014 11:44 am

Dankie Pit Bull

dat jy bereik was om tyd aan my vraag te spandeer. Ek ontmoet dikwels manne op hierdie forum wat bereid is om die ekstra myl te stap en te help...

Air Hog is ook een van julle.

Sal opvolg.

groete

Barries

vhpy vhpy vhpy
pit bull
Almost a pilot
Almost a pilot
Posts: 162
Joined: Mon Dec 24, 2012 11:17 pm
Location: Rwanda- Work, Grassland sports facility home base

Re: AP on Skyjeep Pretoria

Postby pit bull » Tue Nov 25, 2014 9:00 pm

barries wrote:Dankie Pit Bull

dat jy bereik was om tyd aan my vraag te spandeer. Ek ontmoet dikwels manne op hierdie forum wat bereid is om die ekstra myl te stap en te help...

Air Hog is ook een van julle.

Sal opvolg.

groete

Barries

vhpy vhpy vhpy
barries,
geen probleem, ja hier is ''nice' manne..................... wat sal help as hulle kan.
van my kant -af........ sit in n vreemde land, en in die aande het ek baie tyd..... vhpy
hoop jy is ge help.
groete
veilig vlieg
pit bull
Blessed By THE BEST.

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 14 guests