Page 1 of 1

Engin out (Carb ice ?)

Posted: Sat Jun 07, 2014 9:22 pm
by klein
Goeie dag aviators,
Ek deel die volg inligting sodat ander onervare vlieniers, soos ek, kan baat vind daaruit.
Ek het engine out gehad met Windlass trike 503 DIDC.
Noodlanding het gebeur 17H15 met temp 21 grade c, Q&H 1019 (Was reeds 45 min in die lug)
Ek was 500 ft AGL , Het langs bree gronpad gevlieg, sodat ek kon land, sou daar n problem ontstaan.
Daar was n mooi klein koppie lags die pad, en ek wou net om koppie vlieg en dan weer terug pad se kant toe, Die engine het net agter die koppie uitgesny, en ek het nie genoeg hoogte gehad om op grondpad te land nie. Ek moes + - 20 meter van die grondpad tussen bosse land.

Les no 1. My instrukteur het baie keer gese, onthou altyd HOOGTE en AIRSPEED !!
Die EERSTE keer wat ek dit nie nagekom het, het dalk die einde van my vliegdae beteken.

Ek het engine n paar dae daarna gestart, sonder om enige verandering, of verstelling aan te bring.
Die Feul filter was vol en Carb boals was op regte level.
Hy het maklik gestart, Mags getoets en geen fout. Ook geen teken van feul starvation nie.
Vraag
Is dit Carb ice ?? Kan julle ervare manne asb uitbrei oor hierdie onderwerp, soos, wanneer kom dit voor, presies wat gebeur, wat kan jy doen om dit te verhoed. :oops: (^^)

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Mon Jun 09, 2014 9:24 am
by Emiel Thysse
Sterkte my vriend.
Nie seker of dit carb ice kan wees nie,ek ook maar nog n groeintjie.
Ek het my trike ook so ruk terug seer gemaak,selfde toestand as joune.(Stall/power loss met die opstyg...)
Byt vas en kom weer in die lug,al vat dit ook tyd. ek gaan maar moet geld spaar voor ek weer my eie trike sal he.
Ek weet dit is nie lekker nie.

Eks bly jy is ok.
Groete,

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Mon Jun 09, 2014 9:56 am
by in the sticks
klein wrote:Goeie dag aviators,
Ek deel die volg inligting sodat ander onervare vlieniers, soos ek, kan baat vind daaruit.
Ek het engine out gehad met Windlass trike 503 DIDC.
Noodlanding het gebeur 17H15 met temp 21 grade c, Q&H 1019 (Was reeds 45 min in die lug)
Ek was 500 ft AGL , Het langs bree gronpad gevlieg, sodat ek kon land, sou daar n problem ontstaan.
Daar was n mooi klein koppie lags die pad, en ek wou net om koppie vlieg en dan weer terug pad se kant toe, Die engine het net agter die koppie uitgesny, en ek het nie genoeg hoogte gehad om op grondpad te land nie. Ek moes + - 20 meter van die grondpad tussen bosse land.

Les no 1. My instrukteur het baie keer gese, onthou altyd HOOGTE en AIRSPEED !!
Die EERSTE keer wat ek dit nie nagekom het, het dalk die einde van my vliegdae beteken.

Ek het engine n paar dae daarna gestart, sonder om enige verandering, of verstelling aan te bring.
Die Feul filter was vol en Carb boals was op regte level.
Hy het maklik gestart, Mags getoets en geen fout. Ook geen teken van feul starvation nie.
Vraag
Is dit Carb ice ?? Kan julle ervare manne asb uitbrei oor hierdie onderwerp, soos, wanneer kom dit voor, presies wat gebeur, wat kan jy doen om dit te verhoed. :oops: (^^)
I have experienced carb icing flying low along the beach in the early morning sea mist.since then i have avoided flying in that mist and have never had anymore problems.I dont know how your plane developed carb icing.Hope you get your plane repaired soon

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Mon Jun 09, 2014 10:46 am
by nicow
Klein,het jy hoogte verloor om die koppie,en het jy met die krag afgekom,of was jy die hele tyd volkrag?

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Tue Jun 10, 2014 2:36 pm
by klein
nicow wrote:Klein,het jy hoogte verloor om die koppie,en het jy met die krag afgekom,of was jy die hele tyd volkrag?
Hi Nico, Nee ek het nie afgekom met die krag nie, het omtrent 10 min sefde hoogte gehandhaaf teen so 5300 RPM

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Fri Jun 13, 2014 12:12 pm
by mulderpm
I have experienced carb icing over a dam that was covered in mist. It was a cold winter morning, 5 deg C. The engine lost power and started to shudder violently. She would also not rev higher than 5300 rpm and the throttle felt spungy. After pumping the throttle several times, to loosen the ice in the carb, everything returned to normal. I will never do that again.

Hope you get back into the air soon klein. (^^)

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Fri Jun 13, 2014 9:19 pm
by pit bull
dag klein,

graag wil ek begin om te se ...........ek is jammer om te sien van jou nood-landing, maar is BAIE bly jy is ok.
jy kan jou trike weer herstel, al kos dit jou n klomp $$$$$............ maar nie n lewe nie.

ek is ook nut in die vlieg ''game'' ......... nader trippel ure!!!!
wil nie slim wees, of myself slim hou nie.......... maar ek wil graag iets aan jou noem, en as daar iemand is wat meer weet of wil kommetaar lewer is dit goed ( ek bedoel dit opreg )
''carb-icing''....... is nie sinnoniem met koue- temp as sulks nie!!
om ''carb-icing'' te kry, moet daar BAIE vog in die lug wees, ( want dit is water '''lees vog'' ) wat ice.
en dan natuurlik ook n venturi ( in jou carb ) is daar venturi"s .carb ice is sinoniem met ''warm dae, en baie vog in die lig.

as jy terug sny op jou krag, dan ''''maak jy nog n venturi''....... ( butterfly en jou carb )
ek weet nie wat gebeur het met jou engine nie, ek glo nie dit was ''carb-ice'' nie
lees JIM DAVIS se ppl
maar ek kan verkeerd wees ............ sal dit waardeer as die ander pilot's ook hul mening gee, want so leer ons
sterkte
veilig vlieg (^^)
pit bull

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Wed Jul 02, 2014 1:53 pm
by Alpha
Hi All,

Reading this post is very interesting, firstly glad all is ok and any landing you walk away from is a good landing.

Anyway, my 2c...carb icing is more likely to occur when your dew point temp and external ambient temp are the same as that is when you will get condensation on the carbs. On my 503 a few times just after take off I would get a loss of power, turn around and do an emergency landing. Once stopped, I would rev the engine to about 5500rpm, line up and off I go, no further problem.

This on some mornings would usually happen when I get close to the inversion layer and then if I keep my climb rate down there would be no problem.

By the way I am approaching the 300 hour mark, so I to still learn a lot and have a lot to learn

Fly safe

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Wed Jul 02, 2014 7:12 pm
by falconp1
For the non believers. Yes it can happen to a 503.

Photo taken from the web.

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Thu Jul 03, 2014 7:10 am
by Lieb Liebenberg
Why do we in this modern age still flying with carbs? What happened to fuel injection? Fuel injection will only add 3kg's to the weight ! :?: :?

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Thu Jul 03, 2014 7:19 am
by nicow
Our airfield is next to a mountain with a wide river,and we do get carb ice a lot....

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Sat Jul 19, 2014 1:03 pm
by nickjaxe
I still think owners can be far to quick to blame an engine out on carb ice...well on a 2 stroke any...and are content to use it as a cover all,

I see in the picture the carb exterior covered in ice...but its a fact that with a slide type carb (bing 54) it hard for it to stick internally.

Nick.

Re: Engin out (Carb ice ?)

Posted: Wed Jul 23, 2014 2:03 pm
by MadMurdog
carb ice dink ni dit was dir geval hier ni..

het jy di carb bowls oopgemaak na di oopsie om te kyk hoeveel feul daarin was..

al ooit gewonder om fan belt se tension te check of fan bearing..

het jy di ignitions coils se drade deurgegaan en gekyk vir stukkende plekke

of was dit die geval n cylinder wat dalk ge-over heat het dit maak ook dat enige uitsny en later weer start en loop asof dit niks makeer ni
check jou butterfly of pistons in carbs kyk dat hule gesinc is....

carb icing sou maak dat jou enige rof sou loop voor dit sou uitsny...

so gaan dink oor wat ek se...

altitude is money in the bank