Page 1 of 1
Petrol tank drain
Posted: Tue Aug 07, 2012 9:32 am
by Boet
I have recently been told about a BB that had an engine out because of fuel starvation, because of a blockage in the petrol tank. To minimise the risk, a sieve MUST be soldered to the brass fitting that goes into the tank. The chances for al those 100`s of hole all getting blocked at the same time, is minimal. See pic.
I use a rather large paper filter. GUD no: BC 31. It has a nice big filter area, so will not block up quickly. ( Note: This is for non prelube petrol systems!!)
Be aware!! Please fly safe.

Re: Petrol tank drain
Posted: Tue Aug 07, 2012 10:01 am
by bobthebuilder
Nice looking fitting. Not too easy to regularly inspect though.
Would a transparent inline filter not be a better idea?
(I obviously dont know the history of the problem)
Re: Petrol tank drain
Posted: Tue Aug 07, 2012 12:40 pm
by JvTonder
Fuel tank outlet got blocked by dirt so with Boet's system it can not get blocked.
Re: Petrol tank drain
Posted: Tue Aug 07, 2012 1:09 pm
by Boet
I have a particular distaste of these "fancy" in line filters, with the glas tube in between the two metal, chromed nogal parts. The actual filtering area is very small, and just a tiny amount of dirt will bring u down with a dead engine. As an AP I refuse to sign out aeroplanes without proper sized fuel filters. No compromise.
Re: Petrol tank drain
Posted: Tue Aug 07, 2012 7:36 pm
by PeterH
Hi Boet
Ek het een van daai mooi glas filters in Brian se 912 BB wat ek mee besig is maar jy laat my dink. Wat stel jy voor en waar moet ek hom sit.
Wys bietjie waar sit joune op die 912. Ek het nog die ou tenks in waar die pype in die tank vas gegom is wat stel jy voor.
Groete
Peter
Bloem
Re: Petrol tank drain
Posted: Tue Aug 07, 2012 7:39 pm
by Jean Crous
Boet is right , i also dislike and distrust those glass and chrome filters. Rather bet your butt on a GUD filter.

Re: Petrol tank drain
Posted: Tue Aug 07, 2012 7:55 pm
by Boet
Pieter, net voor die firewall, waar ek n ogie op hom kan hou, elke slag as ek n pre-flight doen!! Watter soort "glas filter" het jy daar. As dit so n klein dingetjie is, groot swaar hammer en n moerse aambeeld. Daai kak hoort nie in n vliegtuig nie.

Re: Petrol tank drain
Posted: Tue Aug 07, 2012 8:06 pm
by Boet
Pieter, ek stel voor: Kry daardie fittings uit die tenks. Pencil grinder en gedult sal die job doen. Maak seker dat die outlets die siffies in het. Ek het al n paar van die ouer tenks onder hande gehad. Silver solder n moer met die regte skroefdraad aan n stukkie koper plaat vas. Skuur die area om die gat in die tenk skurf, en maak skoon met asetoon. Skuur die plaat met die moer aan ook lekker skoon en grof en maak ook skoon met asetoon. Plak dan die moer en die koper plaat aan die tenk vas met ABE Epidermix 375. Sit n lappie BID glasvesel oor en seel met epoxy resin of vynilester resin. Dit klink miskien na n mission, maar glo my, vir die vrede in jou gemoed, is dit die beste. Baie van die ouer BB`s het so deurgesluip sonder daardie BAIE belangrike siffies!!
Mooi werk en veilig vliee.
Re: Petrol tank drain
Posted: Tue Aug 07, 2012 8:11 pm
by PeterH
Dankie Boet
Dit is so klein glas een wat lyk soos n miniture cane bottel met n crome prop albei kante.
Sal hom maar vir n float gebruik aan gesien ek reeds n VW sinker het.
Groete
Pieter
Re: Petrol tank drain
Posted: Tue Aug 07, 2012 8:32 pm
by Boet

Ek dink die stuk stront sal nie eers dryf nie. Goed vir niks!