Page 1 of 1
Inflight electric trim op trike
Posted: Thu May 28, 2009 1:27 pm
by Gompou
Hi
Het enige van die ou trike pilot's kennis oor die elektriese trim stelsels op trike's. Wat is beskikbaar en waar. Sal sodanige stelsels werk op 'n Stream 16.2
vlerk. Het al 'n "home made" een gesien, Maar dit blyk dat die motortjie te swak is en die vlerk moet klaarblyklik heen en weer beweeg word om te skuif.Was klaarblyklik 'n BMW se kussing sin gewees.
Weet die GT450 kom uit daarmee, maar kan nerens 'n foto kry om van naby te sien nie. Miskien sal een van hulle so gaaf wees om 'n foto te plaas.
Enige iemand wat ondervinding het van sodanige stelsel en die voor en nadele wil bespreek, se hulp sal waardeer word.
Groete
Gompou
Re: Inflight electric trim op trike
Posted: Thu May 28, 2009 8:18 pm
by Gompou
Dankie vir die hulp.

Sal met die betrokke persone skakel om pryse te kry
Groete
Gompou
Re: Inflight electric trim op trike
Posted: Mon Jun 01, 2009 2:23 pm
by Thatchman
As far as I know you get a type that effectively moves the hang-point forward and backwards electronically. I have seen a few local options like that.
The GT works in a different way. The wing is set up in a "fast" position, I presume with the hang-point more forward. The trim device is linked to a bungie cord which pulls the back of the wing down and results in the bar moving forward.
Re: Inflight electric trim op trike
Posted: Mon Jun 01, 2009 2:56 pm
by Andre
It depends if you are refering to the hang point trim or the wing profile trim . On the Airborne you have the speed trim that changes the profile of the wing trailing edge and that gives you around 5-8 knt increase in speed. It is a manual operation and works with a thin cable attached to cables running from the kingpost to the wing. By turning the wheel on the control bar you change the profile of the wing and that increases the speed. Works like a bomb

Re: Inflight electric trim op trike
Posted: Mon Jun 01, 2009 9:22 pm
by Pumba
Gompou
Om 'n Trike vinniger te laat vlieg, het jy basies 3 opsies:
1. Jy kan die aan die Trapeze bar trek om die "angle of attack" van die vlerk te verander. Ek het 'n ou geken wat 'n bungy rek om sy rug gebruik het en dit aan die bar gehaak het om te "help trek". Hy is in 'n vliegongeluk oorlede, en daat was spekulasie dat die rek iets met die ongeluk te doen gehad het. Ek sou dit nie aanbeveel nie.
2. Jy kan die hangpunt waar die karretjie aan die vlerk hang terug skuif. Daar is al heelwat kontrepsies gebou om dit te bewerk. Ek weet van sisteme met katrolle en toue, hidrouliese sisteme en ook elektries aktueerders. Ek het self eenkeer een gebou met 'n Volkswagen windskerm veer motor en 'n skroef. Ek het dit vir 'n lang tyd op my Windlass gebruik met goeie resultate. Die motor was effens te swak vir die doel, en ek moes die vlerk effens van kant tot kant beweeg om dit te help skuif. As ek die hangpunt 70 mm agtertoe geskuif het, het my spoed vermeeder met omtrent 10mph. Die ding is nog hier in my garage, ek het dit afgehaal om nie die manne by CAA om te krap nie.
Die beste van die tipe wat ek nog gesien het kom van Aeros in die Ukraine. Dis duur, maar goed gebou, en sterk. Dis ook deur 'n erkende vervaardiger gemaak, en behoort makliker by CAA aanvaar te word as jy die ding wettig probeer hou. Ek het al 'n paar industriele tipe elektriese aktueerders ook op trikes gesien. Dit werk goed, maar die manne by CAA gaan baie vrae vra as iets met jou gebeur en daar is so gedoente op jou aerie.
3. Die ander opsie is om die profiel van die vlerk te verander. Daar is 'n paar maniere om dit te doen. Die mees algemene sien jy op Raptor en Airborne vlerke en ook op party Aeros vlerke. Dit werk met 'n kabel wat om 'n katrol op jou trapeze bar rol, en dit trek aan die "luff lines" om die "trailing edge" van die vlerk op te tel. Dit verander in effek ook jou "angle of attack". Die sisteem op die P&M GT450 het 'n kabel vasgeheg aan die keel pocket van die vlerk. 'n Elektriese motortjie trek dan die kabel stywer, en trek die keel pocket af. Dit verander die profiel van die vlerk (platter) sodat dit vinniger vlieg.
Hoop dit help jou.
Groete
Barry
Re: Inflight electric trim op trike
Posted: Mon Jun 01, 2009 10:11 pm
by Koevoet
Saw this recently on a trike - electric system.
Re: Inflight electric trim op trike
Posted: Tue Jun 02, 2009 5:36 pm
by Trikenut
That looks simmilar to Aerotrike's system.
Re: Inflight electric trim op trike
Posted: Thu Jun 04, 2009 11:20 pm
by kloot piloot
It reduces speed by reducing lift, and as a result the stall speed increases.
Quite correct. Hang gliders refer to this system as a VG (Variable Geometry). It is a system which either / or both pulls the spreader bar back (tightening the wing and altering the nose angle) and / or drops the reflex on the root battens through the luff lines. By dropping reflex (that strange curve at the back of your root battens) you release bar preasure, but your stall speed climbs, wing is more pitch sensitive and roll rate is a bitch. Negative side of landing with VG "on": Good possibility of a wing-up on landing.
The 450 "mechanically" increases / decreases bar pressure without altering the wing platform as opposed to the above. Negative side of landing with trim on fast: "big bar pressure".
I personally like both systems.
Both the VG and GT450 systems have their merit, but a combination (with type rating pilot training) would be an an even better system.
Re: Inflight electric trim op trike
Posted: Thu Jun 04, 2009 11:28 pm
by kloot piloot
would be an an even better system
Should have added: With regards to pilots input, ease of control, and handling turbulence.
Re: Inflight electric trim op trike
Posted: Fri Jun 05, 2009 6:59 pm
by Gompou
Hi
Dankie sover vir almal se hulp.Het pryse gekry by Jenya en Ivon Loubser Kaap se kant toe.
Die areos sisteem kos min of meer R15000-00

geinstaleer. Jenya het nog 'n sisteem met 'n actuator , maar sonder
limit switches.Min of meer R7000-00 .
Ivon sin kos R4500-00, reg om opgebout te word.
Hierdie is slegs vir kennis name en pryse moet self met hulle bevestig word.
Dankie
Gompou