Rotax 582 performance mod
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
Re: Rotax 582 performance mod
Beste Henni
Ek volg jou KR en enjin predicament met n valk oog.
Ek self het n Volksplane waarvan die C of G uit was ( baie gatswaar en hoe meer brandstof jy uitvlieg hoe meer hang sy stert)
Die volkwagen enjin is net eenvoudig te swaar en te min perdekrag.Toe gooi ek hom uit.
Die vliegtuig is oud maar n ou lugmag ingenieur het dit totaal gestrip en oorgedoen met nuwe materiaal verf en ou instrumente.
Ek is nou besig om die remme te verander na hidrolies en die instrumente uit te haal en vervang met n klein MGL TV.
Het toe op youtube gesien n New Zelander wat n VP verander het met n Rotax 582.
Kontak hom toe en dit was n totaal nuwe vliegtuig wat betref vlieg karakteristieke met n ligter enjin met meer perdekrag.
Hy het toe doe VP afgeskryf deur aerobatics te doen.
Ek sien jy kry baie uiteenlopende voorstelle vir - sit liewer so n enjin in en dan tussen hakkies ek is die agent daarvoor.
Of koop my trike ruil die enjins om en verkoop weer die trike met kleiner enjin.
Ek is ook maar soos jy waar die 100 000 rand nie sommer net rondle nie en ek vlieg darrem n Aviatika en my seun se challenger.
Ek vlieg nou al vanjaar 41 jaar met n hele paar uur totaal maar dit was alles groot singles soos Cessna 210 en al die kleiner cessnas, Piper lance en
al die cherokees onder toe met baie ure op n Seneca 2 en dan so 250 uur op stertwiele ( Citabria en maule )
Vandat ek begin eksperimenteer het en microlights vlieg geniet ek dit en sal aanhou tot ek nie meer kan nie.
Moenie ophou soek en eksperimenteer nie- dit is juis waar die plesier gedeelte le in vlieg.
Ek self het al baie geleer en gehoor van enjins op jou web blad wat ek nie eers van geweet het nie.
Onthou solank jy rondkrap doen jy dit ook vir my.
As jy en vroulief lus het om dalk Namibia te besoek ek bly in Swakopmund en nooi julle - dit is vlieg wereld hier
So tussen hakkies ek het die aviatika enkel sitplek gekoop en opgebou na n klein cropspreier en ek spuit nou indringer
bos vir die boere.
groete
Johan de Wet
Swakopmund
00264 81 124 8283
jdewet@mweb.com.na

Hi Johan,
Dankie vir jou insigewende pos. Ek het sopas op hierdie afgekom:
http://www.ski-doo.com/technologies/eng ... /2-strokes
Die tweeslag Rotax het rerig baie potensiaal. Het ook gaan Google vir die Simonini enjins: Opinie is maar dieselfde as vir die tweeslag Rotax, so geen noemenswaardige voordeel behalwe vir uitset versus gewig nie. Dit is nie meer of minder betroubaar nie...
Ek gaan maar my 583 probeer. Dis in elk geval die beste waarde vir geld wat ek tot dusver kon kry. As mens geld het kan jy enigiets doen en dan sou 'n vierslag Rotax die idiale keuse gewees het. Ek het 'n 582 en 532 as dinge nie wil uitwerk nie.
Dankie vir die uitnodiging. Sal dit opvolg wanneer ons in die lug is. Ek is beiindruk met jou projekte. Sal dit graag wil sien as ons kom kuier.
Groete my vriend,
Henni

Keep grassroot aviation alive!
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
Re: Rotax 582 performance mod
Hi Henni
Doen jouself n guns en tik op youtube in "volksplane"
Daar kom klomp op maar daar is twee videos deur Bill Izard geplaas.
Dit is identies dieselfde vliegtuig een video met die volkswagen enjin ( kort neus)
en die ander video met die lang neus. Lyk soos n baba turbine - die video is" VP with Rorax 582."
Dit is die man in New Zealand waarmee ek gekontak het.
Met die VW enjin het hulle n neus swaar probleem gehad en sukkel om die stertwiel op die grond te kry met landing.
Ek sukkel weer met n stert swaar probleem . MAW beide vliegtuie se C of G is uit of op die maksimum voor of maksimum agter.
Dit hang net af hoe die bouwerk gedoen was en wat bygevoeg is soos bv die canopies en turtle deck wat nie deel is van die oorspronklike planne nie.
Ek het met hom gekontak en dit is waar jy met n ligte enjin kan vorentoe of agtertoe skuif tot jou C of G presies reg is.VW enjin is fixed op een plek.
Performance met die Rotax was net eenvoudig baie beter as met die VW asook die totale balans en vlieg karaktiristieke tot hy mak geraak het
en die ongeluk gehad het met aerobatics. ( HY HET HEEL DAAR UITGESTAP ) en bou nou weer n VP 2 met Rotax.
Paar manne het my amper gestenig toe ek op microlighters praat van verandering aangesien die VP onwerp was vir n VW enjin.
Ek stem saam dit is en was n uistekende ontwerp vandag nog maar tye verander en ons het n groter keuse van enjins en instrumentsie
Ek sien jou KR in die selfde lig as die VP.
groete uit die woestyn

Hi Johan in die woestyn,
Waar woorde my vriend. Lig is baie beter!!! Kyk maar na die Sling en sy verkope. Ek is nie vir 'n oomblik spyt dat ek vir 'n baie ligte enjin bou nie. Ek dink dat as ek klaar is gaan ek iets unieks he om mee te vlieg.
Lekker om met jou te gesels my vriend,
Henni hier vanuit die Gauteng jungle.

- John Boucher
- The Big Four K
- Posts: 4329
- Joined: Mon Jan 29, 2007 5:23 pm
- Location: Dana Bay, Western Cape South Africa
- Contact:
Re: Rotax 582 performance mod
In cycling we always laughed at the chaps buying all those fancy light frame bicycles at top $$ .... now this is true for serious pro's that each gram counts!
But for the average Joe like me, it was cheaper to shed some kg's off my body than spend thousands of rands at having the lightest bike....
Henni, the point I'm trying to make is - you are on the right track by making the craft more efficient but as so many have advised you, stay away from trying to eek out an extra HP or two from an motor that is supposed to keep you in the air rather be like a formula 1 engine that is built to last a race!
Always bare in mind - SAFETY FIRST!
I follow you project with interest....

John Boucher
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"

Re: Rotax 582 performance mod
Hi John,
As I said, the 583 is a standard 582 with better carbs, variable dual ignition, rave valves and a tuned exhaust pipe. I'm planning to use the extra power only for the first three minutes of take-off. So I think I'm safe mate, in any case as safe as those flying behind 582s.
Tx for your concern and sorry for my slow progress. I need some more stuff before I can continue in earnest again.
Cheers mate,
Henni
As I said, the 583 is a standard 582 with better carbs, variable dual ignition, rave valves and a tuned exhaust pipe. I'm planning to use the extra power only for the first three minutes of take-off. So I think I'm safe mate, in any case as safe as those flying behind 582s.
Tx for your concern and sorry for my slow progress. I need some more stuff before I can continue in earnest again.
Cheers mate,
Henni
Keep grassroot aviation alive!
- John Boucher
- The Big Four K
- Posts: 4329
- Joined: Mon Jan 29, 2007 5:23 pm
- Location: Dana Bay, Western Cape South Africa
- Contact:
Re: Rotax 582 performance mod
Shot Henni
I did some serious 2-stroke motor tuning in my day (used to race 50's and later had one of the fastest RD350LC's around) - from porting sleeves through to designing and building customized tuned pipes... from experience, there is always a trade-off between tweaking out performance as opposed to designed reliability.
But I know you get the idea
We just care about you...
JB
I did some serious 2-stroke motor tuning in my day (used to race 50's and later had one of the fastest RD350LC's around) - from porting sleeves through to designing and building customized tuned pipes... from experience, there is always a trade-off between tweaking out performance as opposed to designed reliability.
But I know you get the idea

JB
John Boucher
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"

Re: Rotax 582 performance mod
Hi Henni
Hoe ver het jy gekom met jou 583 en het dit n groot verskil gemaak?

ZU - ATE Windlass 503
ZU - CHG Aquilla 582
ZU - BAJ Bushbaby
ZU - CHG Aquilla 582
ZU - BAJ Bushbaby
- John Boucher
- The Big Four K
- Posts: 4329
- Joined: Mon Jan 29, 2007 5:23 pm
- Location: Dana Bay, Western Cape South Africa
- Contact:
Re: Rotax 582 performance mod
The more I look at forward planning for the Cheetah project, the more I am starting to like the Simonini Victor Super...
Damn - 110HP in the nose of a Cheetah with all that weight saving and the almost 50% more economical fuel consumption just makes it sooooooooooo attractive!
Come Stefan... any experience in Simoninis already installed in SA?
Damn - 110HP in the nose of a Cheetah with all that weight saving and the almost 50% more economical fuel consumption just makes it sooooooooooo attractive!

Come Stefan... any experience in Simoninis already installed in SA?
John Boucher
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"

Re: Rotax 582 performance mod
John, sit vir jou errie n 582 mod 99 enjin in. = No warries. 

- John Boucher
- The Big Four K
- Posts: 4329
- Joined: Mon Jan 29, 2007 5:23 pm
- Location: Dana Bay, Western Cape South Africa
- Contact:
Re: Rotax 582 performance mod
Het klaar 'n Blue Top Boet
met 'n Powerfin prop...
Just a little forward thinking for later!

Just a little forward thinking for later!
John Boucher
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"

Re: Rotax 582 performance mod
Hi,Wingover1 wrote:Hi Henni
Hoe ver het jy gekom met jou 583 en het dit n groot verskil gemaak?
Nee, geen vordering nie. Het R6 000 op hierdie 583 enjin betaal toe my werk onverwags tot 'n einde kom en ook so my inkomste. Het die verkoper gekontak en laat weet dat ek maar my geld betaal verbeur en dat hy dit weer in die mark moet sit.
Intussen het daar so 'n klein verbeteringtjie in my werk situasie gekom en het ek nou darem nog 'n inkomste to einde Jan 2015. As gevolg hiervan het ek opgehou werk aan hierdie projek (geen motivering met moontlike armoede wat so aan my knaag nie), maar in die lig van die nuwe gebeure gaan ek nou kyk of ek dit eerder kan klaarmaak voor daardie tyd.
As sulks gaan ek maar die Rotax 532 gebruik vir nou. Ek kan altyd later op gradeer en as dit weer 'n tweeslag Rotax is dan is die veranderinge rerig minimaal.
Ja, 'n Simonini sou GREAT wees as ek die fondse daarvoor gehad het.
Groete,
Henni
Keep grassroot aviation alive!
Re: Rotax 582 performance mod
A friend of mine had the Simonini 105 HP engine in his X-Air, cannot recall exact hours, but less than 300 hours after installation, the crank failed, some damage to the plane as a result of the forced landing, but pilot ok.
The crank was replaced free of charge and less than 100 hours later another engine out, again a forced landing - I dont think he even bothered to open up the engine to find the fault, he replaced it with a 582, and was totally happy with the engine, and with the added comfort of flying behind the super reliable Rotax.
I think I am correct in saying that the only bad rap anyone can come up with as far as Rotax are concerned is their price.

Yup,
I have to agree. I now have just over 850 hours behind (or rather below) the two stroke Rotaxes, most if not all of them 2nd hand engines & all forced landings were as a result of my own negligence. The are pricey, but for two strokes very, very reliable.
Henni
I have to agree. I now have just over 850 hours behind (or rather below) the two stroke Rotaxes, most if not all of them 2nd hand engines & all forced landings were as a result of my own negligence. The are pricey, but for two strokes very, very reliable.
Henni
Keep grassroot aviation alive!
- John Boucher
- The Big Four K
- Posts: 4329
- Joined: Mon Jan 29, 2007 5:23 pm
- Location: Dana Bay, Western Cape South Africa
- Contact:
Re: Rotax 582 performance mod
Would really like to try out a 618 in a Cheetah at the coast 

John Boucher
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests