Ek deel die volg inligting sodat ander onervare vlieniers, soos ek, kan baat vind daaruit.
Ek het engine out gehad met Windlass trike 503 DIDC.
Noodlanding het gebeur 17H15 met temp 21 grade c, Q&H 1019 (Was reeds 45 min in die lug)
Ek was 500 ft AGL , Het langs bree gronpad gevlieg, sodat ek kon land, sou daar n problem ontstaan.
Daar was n mooi klein koppie lags die pad, en ek wou net om koppie vlieg en dan weer terug pad se kant toe, Die engine het net agter die koppie uitgesny, en ek het nie genoeg hoogte gehad om op grondpad te land nie. Ek moes + - 20 meter van die grondpad tussen bosse land.
Les no 1. My instrukteur het baie keer gese, onthou altyd HOOGTE en AIRSPEED !!
Die EERSTE keer wat ek dit nie nagekom het, het dalk die einde van my vliegdae beteken.
Ek het engine n paar dae daarna gestart, sonder om enige verandering, of verstelling aan te bring.
Die Feul filter was vol en Carb boals was op regte level.
Hy het maklik gestart, Mags getoets en geen fout. Ook geen teken van feul starvation nie.
Vraag
Is dit Carb ice ?? Kan julle ervare manne asb uitbrei oor hierdie onderwerp, soos, wanneer kom dit voor, presies wat gebeur, wat kan jy doen om dit te verhoed.

