Hi,
Hoop iemand Sal dalk vir my raad he met my 503.
Wat gebruik is as volg,
As hy koud is en jy start hom, Dan sukkel hy om te idle, en na n kort rukkie begin hy smoor tot hy vrek. Self as jy Dan uit taxi, en jy verminder krag of gee n bietjie tydens taxi, Dan Sal hy smoor, Maar sodra jy choke oop maak Kom hy reg Maar doen dit Dan weer. Sodra jy in die lug is en vlieg loop hy perfek en as jy dan land is dit oor en doen hy dit nie weer nie.
Ek het die volgende een vir een gedoen en elke na ek iets gedoen het, getoets en gekyk of dit help.
1. Air filters gewas sonder om daarna weer filter olie op te spuit.
2. Petrol filter vervang.
3. Spark plugs vervang. (hulle brand mooi donker bruin)
4. Carburators skoon gemaak.
5. Seker gemaak al die Jets is vir Altitude.
6. Seker gemaak die air screw is reg gestel volgens die boek.
7. Die Carbs gesinkroniseer.
Dis nie idle rpm nie want sodra hy warm is idle hy teen 2000 rpm plus. Ek het Al die oomblik as hy smoor die enjin gestop en gekyk Waar Le die float levels en altwee carbs is dieselfde Dan plus minus 8mm van Bo af. Wat vir my se hy kry genoeg petrol Maar kry ook nie te veel petrol nie.
Die enjin loop perfek in die lug en het Baie krag en loop nie te warm nie.
Hoop iemand het vir my raad.
Dankie
Hulp nodig met n Rotax 503
Hulp nodig met n Rotax 503
Martin van Tonder
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Re: Hulp nodig met n Rotax 503
Daar is 2 moontlikhede, die idling jet, en mengsel is nie reggestel nie , draai mengsel jet aldie pad in , en begin by 1,5 draaie uit, enprobeer dan , en assit nie reg is nie , probeer die naald lig , 1 knippie af oppie naald , hy moet leaner loop , assit nie reg issie andersom, die vonkproppe moet so koffie bruin kleur het, laat weet ek het ok gesukkel al my se mekeniek is op verlof innie kaap iewers ver en hy antwoordnie sy fone 

Re: Hulp nodig met n Rotax 503
Baie dankie,
Ek Sal weer daarna kyk.
Het Al met die airscrew rond gespeel. Volgens my Rotax manual moet hy 1 draai uit wees. Is tans op 1 en n kwart draai uit.
Dankie
Ek Sal weer daarna kyk.
Het Al met die airscrew rond gespeel. Volgens my Rotax manual moet hy 1 draai uit wees. Is tans op 1 en n kwart draai uit.
Dankie
Martin van Tonder
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Re: Hulp nodig met n Rotax 503
Jis ou martyn , ons katte. As jy hulle skrikmaak dan maak hulle so vt vt vt , eintlik se hulle voertsek of hoe. , hoe sukkel jy dan so , as n two stroke so effense hoesie het aldan amborstig is , issit omdat hy so effense dorstigheid het , maw hyloop so effenste lean , lig die naald 1 kepie , maw die knippie skywe 1 onner toe , laat my weet wathy make willem vd vlakte 

Re: Hulp nodig met n Rotax 503
Naand,
Dankie. Ek Sal dit probeer.
Ek het alles gestel volgens die boek.
Het vandag die air screw 1,5 draai uit gestel. Maar dieselfde probleem en as hy idle as hy koud is idle hy teen 1500rpm, Maar sodra jy gevlieg het en geland het idle hy teen 2600rpm en sak nie.
Gaan daai verstelling op die needle probeer.
Baie dankid
Dankie. Ek Sal dit probeer.
Ek het alles gestel volgens die boek.
Het vandag die air screw 1,5 draai uit gestel. Maar dieselfde probleem en as hy idle as hy koud is idle hy teen 1500rpm, Maar sodra jy gevlieg het en geland het idle hy teen 2600rpm en sak nie.
Gaan daai verstelling op die needle probeer.
Baie dankid
Martin van Tonder
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
- Nacho
- Survived second engine out
- Posts: 372
- Joined: Thu Mar 06, 2008 9:40 am
- Location: Crosswinds
- Contact:
Re: Hulp nodig met n Rotax 503
Hoe lyk jou EGT's as jy vlieg? Ek het n issue gehad waar my temps tot 740 grade geklim het. Dit was daai klein swart rubber grommits wat op die carb gekom het, een wat ge-perish. Dit het my mixture lean gemaak en temps opgestoot. EGT's is jou belangrikste engine management tool. Dis die eerste ding wat ek op my aeries sit. Dit het my idling en alles beinvloed.
Stuur vir my jou email adres en ek stuur vir jou al die bing dokumentasie wat ek het. Dis nogal comprehensive en help baie.
Stuur vir my jou email adres en ek stuur vir jou al die bing dokumentasie wat ek het. Dis nogal comprehensive en help baie.
Re: Hulp nodig met n Rotax 503
Hi Nacho,
My EGT's gaan op tot so 600grade my opstyg en sak dan terug na omtrent 520grade terwyl ek vlieg.
Ek het juis daai rubberstjies voorheen al vervang.
Dankie
My EGT's gaan op tot so 600grade my opstyg en sak dan terug na omtrent 520grade terwyl ek vlieg.
Ek het juis daai rubberstjies voorheen al vervang.
Dankie
Martin van Tonder
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
- Nacho
- Survived second engine out
- Posts: 372
- Joined: Thu Mar 06, 2008 9:40 am
- Location: Crosswinds
- Contact:
Re: Hulp nodig met n Rotax 503
Mmm ja daai is perfek. Myne hardloop ook tussen 540 en 600 nou na die rubbers.
Stuur vir my jou email adres dan stuur ek vir jou n paar docs oor die carbs. Dit het my baie gehelp.
Stuur vir my jou email adres dan stuur ek vir jou n paar docs oor die carbs. Dit het my baie gehelp.
Re: Hulp nodig met n Rotax 503
Hi Willem, kan jy dit vir my ook stuur asb.Nacho wrote:Mmm ja daai is perfek. Myne hardloop ook tussen 540 en 600 nou na die rubbers.
Stuur vir my jou email adres dan stuur ek vir jou n paar docs oor die carbs. Dit het my baie gehelp.

andre.olivier@exxaro.com
I have slipped the surely bonds of earth, and danced the sky’s on laughter-silvered wings ------- Keith Ferris
- KFA
- Toooooo Thousand
- Posts: 2789
- Joined: Mon Jun 19, 2006 8:09 pm
- Location: Now at Petit (FARA)
- Contact:
Re: Hulp nodig met n Rotax 503
Die float level bepaal die mengsel op die bing carbs. Wanner jy die fuel bakkie afhaal moet die fuel 13mm van bo af wees. 8mm beteken hy gaan te ryk loop, veral as hy idle en dit is hoekom hy vrek as hy koud is. Die simptome klink direk dat die mengsel op idle te ryk is. Hy sukkel tien teen een om te start ook soos hy nou is. Maak ook seker dat die slide se gap 7mm is by die intake. Gebruik die agterkant van 'n 7mm boor as 'n feeler gauge.
Hoop dit help
Hoop dit help
Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success

Hi KFA,
Dankie.
Dis reg ja hy sukkel van tyd tot tyd om dat start. Alhoewerl ek nou ander foute gekry het en dit herstel het, is hy nou baie beter en start hy makliker. maar sy revs bly hoog sodra jy krag gegee het en dit weer los sodat hy moet idle.
Wat verbaasend snaaks is, as jy, terwyl hy so hoog idle, een mag afsit en wag dan sak die rpm terug en sodra jy die mag weer aan sit bly die rpm lag. dis dieselle vir altwee mags.
Maar ek gaan defnitief die float levels meet en kyk.
Baie dankie
Dankie.
Dis reg ja hy sukkel van tyd tot tyd om dat start. Alhoewerl ek nou ander foute gekry het en dit herstel het, is hy nou baie beter en start hy makliker. maar sy revs bly hoog sodra jy krag gegee het en dit weer los sodat hy moet idle.
Wat verbaasend snaaks is, as jy, terwyl hy so hoog idle, een mag afsit en wag dan sak die rpm terug en sodra jy die mag weer aan sit bly die rpm lag. dis dieselle vir altwee mags.
Maar ek gaan defnitief die float levels meet en kyk.
Baie dankie
Martin van Tonder
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests