914 turbo en avgas

Technical questions, advice, sharing information etc (aircraft, engines, instruments, weather and such)
User avatar
Yoda
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 110
Joined: Mon Aug 29, 2005 6:26 pm
Location: Danielskuil (Norhern Cape Province)

914 turbo en avgas

Postby Yoda » Mon Jul 17, 2006 2:18 pm

:D :?: Kan enigeiemand my dalk help.
Ons kry glad nie 95 unleaded hier in die N.Kaap nie en my Gyro se performance is hectic op die 93.
Ek het nou oorgegaan op Avgas en die verskil is ongelooflik.
My vraag: Moet ek die Avgas meng met Unleaded of stel julle voor ek vlieg op skoon Avgas?
Enige advies sal waardeur word.
User avatar
Arnulf
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 798
Joined: Thu Mar 16, 2006 4:44 pm
Location: Windhoek / Omaruru

Postby Arnulf » Tue Jul 18, 2006 3:31 pm

Hallo Yoda,

ek het nog niks met 'n 914 te doen gehad, maar blykbaar is die 912 nie so gelukkig met Avgas nie. Rotax beveel aan dat die olie meer dikwels geruil word. Dalk kry jy meer inligting by Rotax se Service Information SI-18-1997.

Groete,
Arnulf
User avatar
Yoda
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 110
Joined: Mon Aug 29, 2005 6:26 pm
Location: Danielskuil (Norhern Cape Province)

Postby Yoda » Wed Jul 19, 2006 4:34 pm

Dankie Arnulf, ek het ook met die manne by Aviation enjines gepraat. Blykbaar is die lood in die Avgas nie altyd goed vir die enjin nie, want die enjins is juis vir unleaded gebou.
Hulle beveel egter 'n 50/50 mengsel aan om die oktaan op te kry.
Ek sal maar nog bietjie ingaan op die storie, want een ding is seker, die performance op die avgas is ongelooflik goed. Die enjin loop stiller en gelyker en ek vlieg op laer revolussies om dieselfde spoed te behou. My brandstof verbruik het agv daarvan baie verbeter; en die exhaust brand ook mooi wit.
Met die unleaded is daar gewoonlik swart roet.
Sal maar moet sien.
Dankie groete.

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 14 guests