Aerotrike Cobra Undercarriage not aligned straight

Technical questions, advice, sharing information etc (aircraft, engines, instruments, weather and such)
User avatar
Triker
The sky is all mine
The sky is all mine
Posts: 487
Joined: Fri Feb 16, 2007 12:07 pm

Re: Aerotrike Cobra Undercarriage not aligned straight

Postby Triker » Wed Jan 30, 2013 7:00 pm

Le Boss

Ek vlieg ook `n Full fairing cobra met NC prop en 582.

1. Daar moet `n paar grade offset wees met die engine en Airframe. Dit is wel 65HP wat jou engine gee wat nie baie is nie, maar daar gaan steeds torque wees wat `n invloed het op die undercarriage. Dit moet ge-compensate word.
2. Ja daar is `n verskil tussen die bracket van die 912 en 582 op die cobra. Ek het myself al 1 keer die engine mounting verander op die cobra (dis harde werk). Maar ek praat onder korreksie as ek se, die grade offset is "ingebou" in die engine mounting en kannie verstel word nie. My opinie is dit moet in jou vlerk wees.

3. Ek is nie `n expert nie en mag k@k praat
4. rainbow sal jou vinnig uitsort

Sterkte
H
User avatar
le boss
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 56
Joined: Fri May 18, 2012 2:23 pm
Location: Warmbaths

Re: Aerotrike Cobra Undercarriage not aligned straight

Postby le boss » Thu Jan 31, 2013 11:02 am

Dankie Triker. Het nou met Walter (Rainbow) gesels. Probleem klink nie te ernstig volgens hom nie. Hy sal volgende week
die nodige doen....!
Dankie ook aan al die ander se raad. Dit is maar net beter om terug na die verskaffer te gaan. (Dalk moes ek dit van die begin af gedoen het. ($$) ($$)

Sal julle op hoogte hou. (^^)
Louwrens
ZU-TCT (Cobra)
FAWA (Warmbad)
HENNING JOHAN
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 993
Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
Location: Heidelberg Gauteng
Contact:

Re: Aerotrike Cobra Undercarriage not aligned straight

Postby HENNING JOHAN » Thu Jan 31, 2013 8:45 pm

Jy sal goeie diens van Walter en Mike kry!Hulle is op die map. (^^) Jou trike sal anders wees en reg vlieg! (^^)
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
User avatar
le boss
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 56
Joined: Fri May 18, 2012 2:23 pm
Location: Warmbaths

Re: Aerotrike Cobra Undercarriage not aligned straight

Postby le boss » Wed Feb 06, 2013 9:58 pm

Ek het belowe om te rapporteer sodra die kêrels van Rainbow hier was en die cobra gevlieg het.

Kom ek begin deur te se, ek dink nie die Cobra het geweet hy kan sulke truuks in die lug uithaal nie. Walter (Rainbow) het die arme Cobra vandag deur al wat passie gesit. Op n stadium het ek gedink, o donner - daar is die laaste van my aerie nou ook.
Na sy landing het ek behoorlik op ysblokkies gestaan, gereed om te hoor hoeveel miljoene ek sal moet uithaal om die Cobra reg te kry. :(
Die antwoord:… “Oom, hierdie f*&^$en Cobra van jou makeer boggerol. Ek sal Mosambiek toe vlieg met hom. Kom ons vervang die Enjin rubbers net om die bietjie "play" weg te neem maar dit is eintlik ook nie nodig nie”

Needless to say, I was overjoyed. Apparently I am like any new microlighter. Looking for all kinds problems and possible flaws. I need to relax more. Every plane has it’s own unique characteristics.

So I’m glad to report…! No problem with the Cobra. The only problem is the owner (ME) :oops: :oops:
Thanks to all the responses from fellow aviators and trike owners. And thanks to Walter and Johan from

Rainbow who came all the way to reassure me. I really appreciate it. You guys are tops in my books. ## ##
Louwrens
ZU-TCT (Cobra)
FAWA (Warmbad)
User avatar
Triker
The sky is all mine
The sky is all mine
Posts: 487
Joined: Fri Feb 16, 2007 12:07 pm

Re: Aerotrike Cobra Undercarriage not aligned straight

Postby Triker » Thu Feb 07, 2013 2:24 pm

Ons het jou mos gese vhpy :lol:

Baie bly dit is net in die kop en nie in die bankrekening ook nie :lol: :lol:
User avatar
mulderpm
The Boss
The Boss
Posts: 1667
Joined: Sat Aug 15, 2009 9:53 pm
Location: Microland

Re: Aerotrike Cobra Undercarriage not aligned straight

Postby mulderpm » Fri Feb 08, 2013 1:36 pm

Bly om te hoor dit is net in die pilot se kop. vhpy toe ek my vlerk vervang het het ek ook met alles vout givind...totdat ek agter geekom het dat elke aerie (vlerk) anders vlieg..en jy Moët maar net gewoont daaraan raak. :cry: Draai jou sitplek effens skeef om te kompenseer. :lol: as dit jou beter sal laat voel vhpy
Paul Mulder
Tailwinds are the best
ZU-DBC Aquilla
Pretoria

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests