Goeienaand
Ek is vir die week werksaam in Johannesburg en is opsoek na 'n WCM instrukteer wat my lisensie kan hernu. Ek sal ook van u vliegtuig moet gebruikmaak.
Indien daar iemand beskikbaar is wat my sal kan help kontak my asseblief of stuur my u nommer dan kontak ek u.
Vriendelike groete
Hendrik
083 ses 8 nege 2 ses 2 nul
Opsoek na 'n WCM graad A of B instrukteer
Moderators: fredblokland, Brian Young
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Opsoek na 'n WCM graad A of B instrukteer
Hendrik,daar is baie microlight skole om Johannesburg wat jou sal kan help.Watter deel van Johannesburg is jy,dan kan ek jou dalk verwys na die naaste een.
Re: Opsoek na 'n WCM graad A of B instrukteer
Ek gaan tuis in Bassonia, so dit is seker in die suide van Johannesburg?
Dankie vir die hulp!
Dankie vir die hulp!
Re: Opsoek na 'n WCM graad A of B instrukteer
Hi, is Panorama nie dalk die naaste aan jou nie?
http://microlighters.co.za/viewtopic.php?f=12&t=9379
http://microlighters.co.za/viewtopic.php?f=12&t=9379
Anthony Hugo
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests