Page 1 of 1

'n Versie vir Joost

Posted: Fri Feb 20, 2009 12:17 am
by Nkwazi
Die Bloubul eet nie van die vloer af nie
Die Bloubul lek nie cocaine van 'n hoer af nie
Die Bloubul dra nie Polo sokkies of Gaatjie onderbroekies nie
Nou vra ek jou vir wie gaan ek STEEK...

Ek STEEK nie hoere nie, ek steek my vrou
Ek STEEK nie strippers nie, ek bly getrou
Ek STEEK nie ander vrouens nie, ek dink dis "lame"

Nou vra ek jou wie wil my "frame"

Re: 'n Versie vir Joost

Posted: Fri Feb 20, 2009 6:42 am
by mcfly
I knew that it had to come.
Well done Brett!!!!

Re: 'n Versie vir Joost

Posted: Fri Feb 20, 2009 7:08 am
by ZULU1
In Deben we have a song for Joost and the Pink Panther is involved..

http://echo.ecr.co.za:9495/podcasts/joo ... -43-54.mp3

eish Zulu1

Re: 'n Versie vir Joost

Posted: Mon Feb 23, 2009 6:45 am
by Slider
Its easy. Just test him to see what turn's up in his blood stream. Im sure if you smoke/snif "Pappagaai-twat" it will show......................

Re: 'n Versie vir Joost

Posted: Sat Feb 28, 2009 1:48 pm
by Boet
Team effort required:


Daar was eenmal n man genaamd: JOOST
Maar nou is hy in die moeilikheid,
oor DOOST.
En sy vrou is ook vir hom kwaad.
en nou sit hy sonder raad......

:lol: Carry on.....

Re: 'n Versie vir Joost

Posted: Sun Mar 01, 2009 10:18 am
by John Boucher
En nou sit hy sonder raad....
eensaam in die hoekie en ????????? (^^)

Have you heard that FokofPolisieKar and Kurt Darren have joined?

The new band's name is Fokof Kurt Darren! (^^)

The poor oke is next.....

Re: 'n Versie vir Joost

Posted: Sun Mar 01, 2009 11:51 am
by Boet
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: ... skerp man, baaaaaie skerp........ :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: