Erens het ek my resep vir goeie weer verloor, want ons fly in was toe n fly away soos die wind gewaai het. Was dit nie vir die Gyro manne en die twee of drie ander vliegtuie nie sou dit regtig n tragedie gewees het . Oja moenie die radio beheerde chopper vergeet nie, lyk my daar is nie n wind wat hom op die grond hou nie, maar dankie aan almal wat die wind trotseer het om ons dag beter te laat uitdraai van n

gewaaide Aliwal Groete. NS Ons het winde van 30 tot40kmph gehaat.
